Indien jy Malelane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malelane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malelane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malelane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malelane akkommodasie
Bladsy 6 - 24 lekke plekke om te bly
Ziziphus River Lodge is 'n selfsorg-lodge op die suidelike oewer van die Krokodilrivier in Mjejane-wildreservaat. D...
LeoLapa is op die skilderagtige oewer van een van die Krugerwildtuin se grootste riviere - die Krokodilrivier - gel...
Laniakea @ Mjejane Private Game Reserve is in die Mjejane Privaat Wildreservaat binne die Groter Krugerwildtuin. Di...
Kruger Sunset Lodge is idillies en bied 'n eksklusiewe en privaat ervaring in die Mjejane Wildreservaat naby die Gr...
Sihlangu Lodge is 'n bekoorlike selfsorglodge met 'n asemrowende uitsig oor die natuurskoon in die Mjejane Wildrese...
Matumi Lodges is op die Krokodilrivier se oewer in die Mjejane Privaat Wildreservaat geleë en bied 'n panoramiese u...
Unyati Lodge is 'n pragtige lodge net 30 minute se ry vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Die lodge is uitsteke...
Makarios Akkommodasie & Venue bied selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir...
Fig Tree bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp aan die suid...
Selah bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ide...