Indien jy Malelane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malelane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malelane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malelane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malelane akkommodasie
Bladsy 2 - 24 lekke plekke om te bly
Tamboti House is by die stil bestemming Mhlatikop, sowat 6 km buite Malelane in Mpumalanga geleë. Dit is ideaal vir...
River House Guest Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en kyk uit oor die Krugerwildtuin. Ons leef in...
Buffalo Street Cottages bied 2 rustieke kothuise in Malelane en is die ideale basis vanwaar gaste dagbesoeke aan di...
River Cottage Lodge is 'n bekoorlike lodge wat 8 km vanaf Malelane in Mpumalanga geleë is. Die lodge spog met 'n ui...
House of Bongekile is 'n selfsorghuis in Malelane, Mpumalanga. Hierdie huis is ideaal vir vriende en gesinne wat o...
Kruger View Chalets skuil aan die oewer van die Krokodilrivier en dit is al wat jou van die gewilde Krugerwildtuin ...
Selati 103 Guest Cottages is 'n 3-ster-gastehuis wat slegs 2 km vanaf die Malelane Hek van die Krugerwildtuin geleë...
Beleef 'n sagte landing ... Die eienaars, Liam en Annatjie Mostert, die eienaars, het hul droom verwesenlik toe hu...
Kruger eKhaya is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in die eko-vriendelike Mhlatikop Estate geleë is. Dit is ideaal ...
SnL 12 Dwergarend bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie Malelane. Dié dorp is naby die Malelane-hek na die Kru...