Indien jy Malelane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malelane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malelane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malelane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malelane akkommodasie
Bladsy 4 - 24 lekke plekke om te bly
Plaas-Huis-Oorslaap bied selfsorgverblyf in die rustige dorpie Hectorspruit wat gerieflik naby die N4 geleë is. Dit...
Chama Game Lodge is in die pragtige Suid-Afrikaanse Laeveld tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Die...
Barn Owl Lodge Mjejane is in die ongerepte bos van Mjejane Privaat Wildreservaat geleë en is 'n lieflike selfsorgto...
Nkomazi Kruger Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in 'n pragtige, plattelandse atmosfeer, tussen bosveld en suikerr...
Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en d...
Little Farm Cottage is op 'n werkende vrugte- en suikerrietplaas geleë en is net 'n kort entjie se ry van Buffelspo...
Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge is 'n selfsorglodge op die Mjejane Wildreservaat van 4000 hektaar wat...
Ngalas Rest 101 is ’n selfsorg-boslodge wat slaapplek bied vir 10 gaste in die Mjejane Wildreservaat. Die lodge h...
Badger Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge wat in die Mjejane Wildreservaat, Mjejane is ingelyf by die Krugerwildtuin e...
Kruger Lodge Mjejane is in Hectorspruit, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir die wild en ikoniese besienswaardigh...