Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalkbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalkbaai akkommodasie
28 lekke plekke om te bly
6 on Dalebrook bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in 'n veilige en luukse woonstelblok in Kalkbaai. Dié...
The Majestic Stonehouse No 1 is 'n selfsorgwoonstel in Kalkbaai, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gast...
Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai ...
2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat ...
Bishops View is 'n moderne selfsorg-villa ideaal vir 'n gesinswegbreek en is in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewend...
The Majestic Apartment is 'n luukse woonstel of huis met 1 tot 3 luukse slaapkamers in die opgeknapte ou Majestic H...
The Majestic Village Townhouse 11 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai...
Chartfield Guesthouse is in Kalkbaai en het 'n mooi uitsig oor Kalkbaai se hawe. Verblyf is beskikbaar in 4 kamer...
The Duke at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai, sta...
Harbour View at Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Kalkbaai se hoofstraat. Die woonstel spog met 'n lieflik...