Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalkbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalkbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 28 lekke plekke om te bly
Sunny Windsor Apartment is 'n eenvoudige, rustieke en ontspanne selfsorgwoonstel agter Olympia Café in die hartjie ...
Harbourgate is 'n selfsorgvakansiehuis in Kalkbaai met 'n pragtige uitsig oor die hawe. Dié huis bied slaapplek aa...
Fintimara Beach House is in Kalkbaai en is die ideale strandhuis wat net gerieflik is. Die huis is sentraal geleë e...
Modern Beach Apartment is 'n dubbelverdieping-strandwoonstel met asemrowende see-uitsigte vanuit die hele woonstel....
The Majestic Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi kusdorpie Kalkbaai - 'n gunsteling onder plaaslik...
Dragon Tree Guesthouse bied selfsorgverblyf in die historiese vissersdorpie Kalkbaai, tussen die berge en die see. ...
14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, st...
The Baytree Beach House is 'n moderne en helder selfsorghuis in Kalkbaai met pragtige see-uitsigte. Die huis bied m...
Dalebrook Cottage is 'n moderne selfsorgwoonstel in St. James met die Dalebrook-getypoel net oorkant die pad, en Da...
Mountain and Sea bied gerieflike verblyf naby Echo Valley in Kalkbaai en is naby die Kalkbaaistrand en verskei rest...