Indien jy Noordhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Noordhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noordhoek akkommodasie
41 lekke plekke om te bly
Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boeti...
House at Pooh Corner is op 'n 4000 m²-perseel in Noordhoek en skuil tussen die Indiese- en Atlantiese Oseane. Die ...
365 Sunsets is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en luukse, gerieflike verblyf teen die berg in Noordh...
Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winke...
Sacred Mountain Lodge is aan die einde van 'n landelike laning, 'n klipgooi van die ongelooflike, uitgestrekte, wit...
Wood Close is 'n selfsorghuis in Noordhoek, Kaapstad. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met pragt...
Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noo...
Eco Cottage is 'n losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang, wat op die eienaar se perseel in Noordhoek geleë is...
Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel v...
Bland's Self Catering is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige Sun Valley. Die verblyf bied sla...