Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalkbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalkbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 28 lekke plekke om te bly
St James Beachfront Historic Villa bied bekoorlike verblyf in die skilderagtige dorpie St. James, Kaapstad. Die vil...
55 On Main bied verblyf in 'n hotel in Vishoek op die hoek van Kusweg en die Hoofweg. Die hotel is in Vishoek se mi...
Nerina Place is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vishoek. Dit ...
Oceanfront Penthouse is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die tweede verdieping met asemrowende, panoramiese uitsigte...
Op die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat kamer in die gasheer se seefront-huis in St. James tussen ...
Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Vishoek. Dit i...
8 Beach Road Apartment is in die pragtige area Vishoek in Kaappunt geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 gaste. Hi...
Magical Artist Home is 'n stylvolle selfsorghuis tussen die see en die berg in Muizenberg, baie naby Kalkbaai, St J...
Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand van...
Crescent Corner is 'n bekoorlike huis in die oulike kusdorp Vishoek in die Kaap se suidelike skiereiland. Die huis ...