Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 430 lekke plekke om te bly
Jbay Holiday Home is 'n selfsorg-vakansiehuis en ideaal vir 'n familie. Die selfsorghuis is in Wavecrest, Jeffreysb...
Secrets 2 at Waterkant 7 is 'n lieflike woonstel aan die ongerepte kus in die middel van Jeffreysbaai. Dit bied rui...
Diaz 11 Woonstel 15 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat na die see front in Jeffreysbaai. Hierdie woon...
7 Eagles View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n ononderbroke uitsig oor die see net 100 m vanaf Dolfynstrand i...
Bliss on Jbay bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie eenhede i...
Droom Verlore is in die prentjiemooi Fountains-landgoed omgewing in Jeffreysbaai. Dit bied bekoorlike verblyf aan 2...
Barefoot Dreams 13 A is 'n selfsorgvakansiehuis in die Seaviews Vakansieoord in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Hierdie hui...
The View 51 is in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde kusdorp Jeffreysbaai in die Kouga Munisipale area. Die woon...
Martinique Cove 6 is 'n selfsorgwoonstel in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Die kompleks is naby di...
Surfers Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel naby Supertubes i...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer