7 Eagles View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 23, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
7 Eagles View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n ononderbroke uitsig oor die see net 100 m vanaf Dolfynstrand in Jeffreysbaai. Daar is 'n verskeidenheid winkels en restaurante wat naby die woonstel is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beide die tweede en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 banke en 'n slim-TV. Daar is gratis WiFi. Die glasdeure lei na die balkon en 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele wat gaste toelaat om hul etes te geniet terwyl hulle uitkyk oor die see. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Diaz-straat 23, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 7 Eagles View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 23, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom