Jbay Holiday Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Angie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Annemie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Esmeralda W - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik, veilig en goeie ligging.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Baie dankie, Esmeralda! So happy that your family enjoyed their holiday. Best wishes, and hope to see you soon. Angie
Lukas J - Okt 2023
Algehele gradering
Home from home.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Thank you Lukas en familie. Always my pleasure accommodating lovely families like yourselves. Merry Christmas and all the best for 2024.
Dinah F - Okt 2023
Algehele gradering
It was a great weekend and very nice weather.
Carly V - Sep 2023
Algehele gradering
We were very happy and comfortable with our stay.
Charlotte P - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was goed. TV's kan gerus vervang word.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Thanks Charlotte, always a pleasure to host lovely families that need a good beach break.
Frans A - Des 2022
Algehele gradering
The Best.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Many thanks Frans. Looking forward to your next stay.
Llevona M - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome stay. Quiet area. House is very clean.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Thank you Llevona. It is always a pleasure hosting a lovely family.
Aileen S - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik, lekker, veilig en ek en my gesin kon lekke ontspan.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Aileen. Hope to see you and your special family in 2023.
Gaynor R - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier en kinders het die games baie geniet.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Thank you for staying at our Holiday home Gaynor. Your family were perfect guests. See you soon, will arrange sunny weather.
Angie
Gys D - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike, goed geleë woning naby al die geriewe en die see wat die verblyf lekker maak.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Many thanks for the kind words and suggestions Gys. Looking forward to your next booking. Love Angie
Schalk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende kwaliteit en netheid.
Jbay Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Schalk. Ek is so bly dat jy dit so geniet het en dankie ook vir die rekomendasie.
Jy het my dag gemaak. See you soon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom