Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 430 lekke plekke om te bly
Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar is 'n selfsorg-eenheid wat sentraal in Wavecrest, Jeffreysbaai geleë is en id...
The Beach House is 'n lieflike huis in Noorsekloof, Jeffreysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Die h...
Chardonnay Holiday Apartment is in die gesogte woonbuurt Wavecrest in Jeffereysbaai geleë. Jeffreysbaai is slegs 70...
Tamarisk 53 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die verblyf is naby 'n gewilde strand...
29 Dolphin Bay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Bay-kompleks in Astonbaai en is ideaal vir 'n...
Villa Delfini U3 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit bied maklike toe...
DaGama @ Jbay is in'n lieflike woonbuurt ggeleë naby een van die beste strande in Jeffreysbaai. Ideaal vir 'n...
Diaz Views is 'n strandwoonstel vir 6 in Jeffreysbaai. Dié grondverdieping-woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkam...
Avalon 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die strand in Jeffreysbaai. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers...
The View is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai en spog met 'n pragtige see-uitsig ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer