Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.

Langenhovenpark, Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Dit is naby winkels en petrolstasie, asook naby die N1 wat gemaklik is vir iemand wat deur reis solank jy net weet watter strate dood loop en hulle vermy is jy fine."

Waverley, Bloemfontein

Florentia Guesthouse

"Stil rustige, gevestigde area."

Park West, Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Goed geleë - naby alles!"

Bloemfontein

Baobab Tree Guest House

"Bloemfontein is 'n baie vriendelike dorp."

Fichardt Park, Bloemfontein

Sola Gratia

"Ken nie eintlik die omgewing nie."

Bainsvlei, Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Bainsvlei is uitstekend as oornagverblyf. Route 66 Pub is baie naby vir mense wat bietjie wil ontspan."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Ons moes 'n UV-funksie in Bloemfontein bywoon en kon ongelukkig nie veel van die toeriste-besienswaardighede besoek nie. Met 'n volgende besoek sal ons graag die verskillende museums wil besoek. Bloemfontein bied baie vir toeriste - die WindMill Casino, Rugby-Stadion, malls, museums ens. "

Langenhovenpark, Bloemfontein

Jan Brandt Street

"Oor 'n naweek (Saterdag) is die boermark naby."

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Netjies, rustig en baie sentraal in Bloemfontein."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Easily accessible from N1. I cannot really rate the precinct or say more because our time there was limited."

Waverley, Bloemfontein

La Dolce Vita

"'n Lekker ou gemeenskap met groot bome."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Heuwelsig is 'n gevestigde, veilige woonbuurt wat stil is, met goedversorgde eiendomme. Ek sal die area en hierdie blyplek kan aanbeveel."

Fichardt Park, Bloemfontein

Constantia Guesthouse

"Dis naby die hoofpad, maar ver van die middestad af."

Quaggafontein, Bloemfontein

Haldon Estate

"Pryse in Bloemfontein is duur en kwaliteit nie wonderlik nie. Volgende keer ry ons eerder via Kimberley. "

Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Nie gehou van rommel op sypaadjies nie."

Universitas, Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Baie lekker. Maak seker jy gaan draai by die vrouemonument en ook by Tempe Armor Skool. Baie interessant! "

Westdene, Bloemfontein

Crisp Guest Rooms

"Ek was aanvanklik baie skepties omdat ek gereeld in die nuus lees van inbrake in die Westdene-omgewing, maar het nie vir een oomblik onveilig gevoel terwyl ek daar was nie."

Bloemfontein

Relekane Guest House

"Bloemfontein is pragtig."

Fichardt Park, Bloemfontein

Ebith Island Guest House - old

"Dis 'n baie mooi en netjiese omgewing."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem