Rooidam Cottages & Campsites
Beskrywing
Die Houtkapper Kampeerterrein het baie skaduwee in die middag. Elke kampeerplek het sy eie ablusie met stort en warm water, asook 'n gasplaat, klein wasbak en standaard 220V-kragpunt. 'n Draagbare braai is ook beskikbaar.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kamp basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kampeerterrein het 'n uitsig oor die westelike gedeelte van die plaas. Elke kampeerplek het sy eie ablusie met warm water, 'n gasplaat, klein wasbak en 'n standaard 220V-kragpunt. 'n Betonblok is beskikbaar as braaigerief.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Tariewe is op 'n kamp basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karee-kothuis het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer langsaan het 2 enkelbeddens. Gaste in die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuisie, 'n klein tafel en stoele, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in. Daar is braaigeriewe op die stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers het 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet deur die hoofslaapkamer loop om die badkamer te gebruik. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuisie, 'n tafel, stoele, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n huislike hoofslaapkamer met 2 dubbelbeddens, 'n kamer met 'n enkelbed langsaan, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die badkamer het 'n stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is geskik vir 6 gaste. Daar is 'n dubbelbed, kombuisie, sitarea en 'n badkamer op die grondverdieping. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n toilet met 'n wasbak op die tweede verdieping. Ander geriewe sluit lugversorging op die tweede verdieping, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in. Buite is daar 'n losstaande braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Koffie, tee, suiker, melk, beskuit en seisoenale vrugte.
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klein kothuis is langs die ablusiegeriewe. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n kamer langsaan met 'n enkelbed, rusbank en 'n tafeltjie. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die badkamer is nie en suite nie. Gaste moet deur die leefarea na die badkamer toe loop. Wanneer gaste die kothuis bespreek, sal ons nie kampeerders daardie aand huisves nie – en andersom.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Tarief sluit koffie, tee, suiker, melk, beskuit en vrugte in seisoen in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom