Rooidam Cottages & Campsites
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rooidam Cottages & Campsites is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula.
Die selfsorgverblyf bestaan uit 5 kothuise met byna dieselfde uitleg. Kampeerplekke is ook beskikbaar.
Die kothuise het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof. Die eenhede is netjies, skoon en volledig toegerus. Daar is veilige onderdakparkeerplek naby die eenhede en kragpunte buite vir yskaste.
Daar is ook 3 kampeerplekke naby die hoofhuis in 'n ou vrugtetuin met baie skaduwee. Elke kampeerplek het sy eie ablusiegeriewe, 'n warmwaterstort, gasplaat, wasbakkie en 'n 220V-kragpunt.
Daar is 'n braai-area, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre' Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 521
Jaar gelys 14
Ligging
- Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooidam Cottages & Campsites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooidam-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom