Indien jy Britstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Britstown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britstown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Britstown akkommodasie
13 lekke plekke om te bly
Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britsto...
Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers...
Rooidam Cottages & Campsites is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die i...
Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildkyk-entoesiaste op 'n skaap- en...
Nietgedacht Farm Stay bied rustige selfsorgverblyf op 'n Karooplaas. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag...
Windpoort Country Guest House is op 'n plaas 16 km vanaf Britstown. Dit bied 2 selfsorgopsies met slaapplek vir tot...
Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien...
Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete. Gaste kan kies uit 5 ...
Rosedale Guest Cottage is geleë hoog bo-op 'n koppie in die Karoo, en stel jou in staat om oor die pragtige Karoo u...
Rietpoort Guesthouse lê naby die N12 duskant Britstown in die Noord-Kaap, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. ...
Welkom by die Britstown akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.