LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis | LekkeSlaap
+118

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Okt 2022 tot 2 Des 2022.

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 4 Mei 2022 tot 16 Jun 2022.

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 5 Apr 2022 tot 26 Apr 2022.

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 2 Des 2021.

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 19 Jul 2022 tot 3 Aug 2022.

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 27 Sep 2022 tot 29 Sep 2022.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Jul 2022 tot 3 Aug 2022.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2022 tot 16 Jun 2022.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Apr 2022 tot 26 Apr 2022.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Sep 2022 tot 29 Sep 2022.

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 2 Des 2021.

Huisreëls

Kinderbeleid:
Kinders tussen 0 en 6 jaar betaal R100.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal R250.

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Weens Covid-19-protokol is Die Grot- en Die Ossewa-restaurante tydelik nie beskikbaar nie. Daar word steeds kos direk by gaste se eenhede afgelewer. Slegs ontbyt en aandete is beskikbaar indien daar vooraf reëlings getref word.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar en kan bespreek word 48 uur voor die tyd. Ontbyt kan as 'n wegneemete verpak word of in gaste se privaat eetarea bedien word en die skottelgoed sal gewas word. Middagete en aandete word vanaf 'n vasgestelde spyskaart bestel.

Wasgoeddienste is teen ekstra koste beskikbaar.

Ons kan kruideniersware vir jou voorsien teen R150 per inkopie-versoek as jy jou inkopielysie 72 uur voor aankoms aan die instansie stuur.

Die kombuise is toegerus met die nodige. Gaste is welkom om groot potte en 'n koffiemasjien saam te bring. Respekteer asb. die toestelle wat reeds in die eenhede is.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef indien sleutels moontlik wegraak of nie terug besorg word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 130
R1 130 R961
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 130
R1 130 R961
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 130
R1 130 R961
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5e0c60fd35c08c46c8679f9c4c059f782ae09f7550912dfbb5865805c4cf7e1896298054d48179a5cf272648a56d0cfd1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 130, nou Vanaf R961  per nag, vir 3 mense 49 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.345554144931 31.757407307559
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!