Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Dit was baie lekker. Rustig. Privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Alan,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde. Ons sal jou boodskap aan die hele span deurgee. Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n kuier.

Beste wense,
Span Doringpoort

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Grietjie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie V
Saam met vriende

Die plekkie is netjies en regtig aan te beveel.

Die area waar julle gelee is, is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Grietjie,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.

Ons sal jou boodskap aan die hele span deurgee.

Ons hoop om jou weer te sien vir nog 'n kuier.

Beste wense,

Span Doringpoort

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Blackie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Blackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly maar kon nie my stortstoeltjie in die stort kry nie. Ek het 'n been.

Beveel die langer toegangsroete aan. Die korter grondpad is vreeslik swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Blackie,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer jou terugvoer.

Neem asb. in ag dat die paaie munisipale bestuur word en ons is in die Afrika-bos. Ook dat ons die langer roete aanbeveel wanneer ons die boodskap op die dag van aankoms stuur weens die huidige toestand van die ander pad.

Ons sien uit daarna om jou weer te sien.

Groete,
Span Doringpoort

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Andre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die was nie 4-ster nie.

Dit is nie 'n 4-ster-verblyf nie. Plek is skoon en netjies, maar baslis is nie daar nie. Geen komplimentêre toiletries. Generator nie ingeskop nie, moet bestuurber bel en vra. Geen WiFi in die oggend. Geen warm water nie. Die gas was op. Koffie , halfblikkie koffie. Kon regtig maar die koffie uitgegooi het. Gevra of daar aircon of fan is, en is bevestig daar is beide. Daar was geen fan nie. Regtig nie 4-ster nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Andre,

Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas.

Vind asseblief antwoorde op jou resensie hieronder:
1.Nêrens word genoem dat daar gratis toiletware is nie aangesien ons 'n selfsorg-onderneming is.
2. Jy en jou gesin sowel as die ander gaste in die huis was op 'n wandeling en nie by die eenheid toe beurtkrag begin het nie en daarom is daar geen rede om diesel te brand vir niemand te gebruik nie.
3. Die gas was nie klaar nie, die batterye op die gas geiser het pap geloop, dit kan nie vooraf bepaal word nie en is vervang sodra die fout gevind is.
4. Daar is beide 'n lugversorging en 'n waaier in die kamer, ek het persoonlik vir julle albei die afstandbeheerders gewys waarvan hulle werk.
5. Die koffie is in die kamer en is 'n plaaslike standaard handelsmerk, as jy weer 'n ander handelsmerk wou hê, moes jy jou eie saamgebring.
6. Die WIFI is gekoppel aan krag en ek het dit weer persoonlik aan jou verduidelik toe jy aankom dat sou daar beurtkrag sein verlore gaan.

Alles van die beste. Colin en Carien.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Renier S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Excellent. Vriendelike ontvangs, naby rivier en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Renier,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas.

Ons het dit geniet om jou en jou gesin by die Lodge te ontvang en sien uit daarna om julle weer te sien.

Beste wense,
Colin en Craien

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Chani R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chani R

Pragtige bosverblyf.

Baie mooi, luukse eenheid. Skoon en netjies met alles wat mens mag nodig kry. Ontbyt ongelukkig nie baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Chani, dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas.
Ons is 'n bietjie bekommerd oor die kommentaar van die ontbytpakkie wat jy saamgeneem het op jou dag van vertrek, aangesien elke item wat op die spyskaart met die prys genoem word teenwoordig was en daarom was jy bewus van die inhoud en die prys daarvan.
Ons hoop om jou vir nog 'n kuier te sien.
Groete
Colin en Carien

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Stefan J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J
Saam met vriende

Value for money and great service.

Dienslewering is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer


Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas.
Ons het dit geniet om julle by Doringpoort te bly en sien uit daarna om julle weer te sien.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Yaseen A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yaseen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Private stay. Felt free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dear Yaseen,
Thank you very much for taking the time post your review and your kind words.
Best Regards,
Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ellen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen S
Gesin met klein kinders

Ontspanne, vol verrassing, voedsel vir die siel.

Rustig. Ontspanne. Familievriendelik. Eie swembaddens, vriendelike diens. Ys en hout op perseel te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde en die tyd geneem het om jou wonderlike resensie te plaas. Ons het dit geniet om jou by die Lodge te hê en sien uit na jou volgende besoek.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Chales W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chales W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goieie waarde vir geld en naby rivier.

Ons het n wonderlike rustige naweek deurgebring. Die verblyf is netjies en goed toegerus met als wat jy nodig het. Die eienaars Colin en Carien en hul personeel maak seker hul gaste geniet hul verblyf en kan net heerlik ontspan. Die verblyf is binne stapafstand na die rivier waar 'n mens na die beste sonsondergang in die bosveld kan kyk, en as jy gelukig is kom kuier die olifante by die rivier. Sal definitief die plek aanbeveel en dit is bekostigbaar. Dankie vir 'n lekker en heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Charles,
WOW, dankie dat jy die tyd geneem het om jou AWESOME resensie te plaas, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet en hoop om jou weer te sien.
Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jan E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Vir voëlliefhebbers is dit 'n baie goeie plek. Verskeie diere wat kom kuier op die grasperk. Ons was baie vriendelik ontvang en Colin was deurentyd beskikbaar, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Liewe Jan,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms te sien vir nog 'n verblyf.
Groete,
Colin en Carien

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Melinda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek!

Skoon en netjies, baie goed geleë, gasvrou was ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer te sien.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Susan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

What a awesome wonderful time we had. We were received with a friendly face. Enjoyed the swimming pool, late night braai and nature around us. Thanks to everyone. Will see you again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dear Susan,
Thank you so much for your wonderful review and kind words. We really appreciate you taking the time to post this.
We enjoyed having you at the lodge and look forward to seeing you again.
Regards,
Colin and Carien

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Werner J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek

Ons het vir 3 aande gebly in Doringpoort se Soetdoring akkommodasie. Carien was baie vriendelik en hulpsaam. Die plek is baie netjies en elke dag baie mooi skoon gemaak. Ek sal vir seker weer daar bly, volgende keer vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Werner,

Dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.

Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.

Ons waardeer u vriendelike woorde en stuur die kommentaar op die span.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ina P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina P
Gesin met tieners

Perfekte ligging.

Sjoe, dis absoluut die beste diens wat ons nog ontvang het op ’n vakansie. Carien stap die ekstra myl. Vir seker sal ons weer en weer gaan! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Ina,

Sjoe, dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u binnekort weer te sien.

Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Glenda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Lovely little place. Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dear Glenda,

Thank you so much for your kinds words, we really appreciate it.

We enjoyed having you at the Lodge and look forward to a future visit.

Best Regards,
Colin and Carien.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ertjies H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ertjies H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Goeie diens, skoon geriewe, en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte J,

Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het en sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Carine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus in 'n pragtige omgewing.

Baie vriendelike gashere! Hanteer probleme so gou as moontlik. Skoonmakers is vriendelik en maak pragtig skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Carine,

Dankie vir die vriendelike woorde.

Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het, en ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Makhosana S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very comfortable and modern establishment.

The place is cosy, easy to locate whether using their worded directions or on the navigator. The layout inside the venue is easy and user friendly. Pity we booked limited time. It would have been wonderful to stay more than 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Johan W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld ongeëwenaard.

Doringpoort is huis weg van jou huis. Die eienaars Heystek en Amanda dra besoekers se belange op die hart asof jy familie is. Met lugversorging wat werk, gerieflike beddens, 'n braaiplek wat elke dag skoongemaak word, 'n plonspoel 10 meter weg tussen skaduryke bome en die Kruger se hek 20 minute weg kan 'n wegbreek nie méér ideaal as Doringpoort wees nie. Dit was ons tweede besoek en ek dink Doringpoort stel die standaard wat waarde-vir-geld aan betref. Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Henry G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, owners very friendly and helpful.

Accommodation was clean and neat. Pool was great and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Verblyf was skoon en netjies. Die swembad was goed en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Griet C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die stilte te rus en ontspan.

Doringpoort: Soetdoring is 'n pragtige en veilige plek om tuis te gaan. Die gasvryheid en netheid is ongelooflik. Die eenheid is ruim en voorsien aan al jou behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
John O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John O
Enkelreisiger

Cozy bungalow to use as a base.

All you could ask for to have a comfortable stay. Nice kitchen and braai area. Well situated to Malelane and Crocodile Bridge Gate of the Kruger Park.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker bungalow om as jou basis te gebruik.

Alles waarvoor jy kan vra om gemaklik te bly. Lekker kombuis en braai-area. Dit is goed geleë naby die Malelane- en Krokodilbrughek na die Krugerpark.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Good day,
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Luda R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wildtuin is letterlik anderkant die draad. Lekker plekkie om af te pak en dagritte in park te onderneem.

Toe ons daar stilhou, het die sebras rustig om ons huisie gewei. Alles was perfek. Silwerskoon. Niks het geskort nie. My man was veral beïndruk met ons braaiplek wat alles gehad het. Daar is heerlike paadjies langs die rivier om die sonsondergang te bewonder en as jy gelukkig is, is daar 'n leeu of 2 of 'n krokodil te sien. As dit nie so ver was van Weskaap nie, het ons gereeld daar gaan afpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Sarel B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Enkelreisiger

Fantasties lekker gewees!

Vriendelike en aangename mense. Ek het selfs saam met Heystek en Amanda gebraai. Die tyd daar baie geniet en alles was netjies. Die diere tot voor jou deur was wonderlik. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie Heystek en Amanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Joey B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer. Lekker gerus. Net die paaie is baie sleg.

Ons het ons langnaweek terdeë geniet. Lekker, stil atmosfeer. Verlief geraak op Marlothpark. Sou graag eiendom wou bekom. Sommige paaie kort dringend aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Annamare D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamare D

Was baie lekker en gemaklik.

Die ligging en akkommodasie is baie besonders. Kon lekker ontspan in gemak en sal beslis weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jolene M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon en pragtige blyplekkie.

Ons het baie lekker gebly. Was so gelukkig oor die aircon! Plekkie was baie mooi en dit was alte lekker om kuiergaste van die bos by ons deur te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Jolene,

Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge geniet het.

Ons het dit geniet om u te ontvang en sien uit daarna om u binnekort te sien.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ryno M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Gesin met klein kinders

Amazing.

Ek reis gereeld vir werk, ek het my 2 klein dogters saam geneem die keer, daar was geen problem gewees nie, ons het marshmallows gebraai, en so 'n lekker aand gehad. Ek sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Ryno,

Ons is bly om te hoor dat u die tyd by ons saam met u gesin by die Lodge geniet het.

Ons sien daarna uit om u binnekort te sien.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Ronelle T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkies, maar beddens nie op standaard.

Vriendelike diens en mooi en skoon fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Ronel,

Dankie vir die vriendelike woorde.

Ons het die probleem wat u met die beddens gehad het, reggestel.

Beste wense,

Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Estelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met vriende

Salige rus vir moeë siele.

Ons is gul deur Amanda ontvang wat later saam met ons in die plonspoel gesit en kuier het. Geen moeite was te veel om ons op ons gemak en tuis te laat voel nie. Heystek en Amanda het 'n punt daarvan gemaak om elke dag te verneem hoe ons verblyf verloop en of daar enige klagtes is. Die tuin is pragtig en moeite is gedoen om ons bewus te maak van wild wat die tuin besoek. Ons het meer diere hier gesien wat ons kom besoek het, as gedurende ritte en stappies. Ten spyte van die hittegolf wat ons beleef het, het die lugverkoeling ons nagte heerlik koel gehou. Die stilte en rustigheid was 'n absolute lafenis na 'n baie besige jaar en die stadsgewoel. Ons sal Doringpoort definitief weer in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Estelle,

Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.

Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Craig V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig V
Enkelreisiger

Dit is 'n baie mooi plek om te bly.

Amanda en haar man gaan uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel. Ek sal weer soontoe gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Craig,

Dis wonderlik om te hoor ons gaste was tevrede. Dis nog lekkerder om te hoor hulle wil weer terug kom. Baie dankie!

Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, puik verblyf.

Verblyf was baie gerieflik, baie skoon en voldoen aan enige reisiger se vereistes. Baie dankie vir puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie, dis 'n mooi getuigskrif vir ons. Ons waardeer jou waardering.

Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Monique R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway from the city.

Our stay was very nice, it was a walk away from the fence to look over the Crocodile River, the animals came in the morning and night. It was very relaxing. Thank you, Amanda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Monique,

Wat 'n plesier om gaste soos julle hier te ontvang .Ons vra om verskoning dat ons nie persoonlik daar kon wees nie.

Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Estelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Met aankoms was ons warm verwelkom. Sal regtig weer gaan maar seker maak ons gaan gesond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Was lekker om julle by ons te ontvang. Dankie vir mooi terugvoer. Kom gerus gesond terug. Julle was baie aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jurgen S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goed ontvang, goeie diens, netjies en almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Julle was aangename gaste om te ontvang. Waardeer julle eerlike en positiewe terugvoer. Kom besoek ons gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Gerrie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, spasie effens beperk.

Aangenaam en vriendelike mense. Fasiliteite goed maar my vrou het 2 gemakstoele en 'n TV gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Ons het intussen plan gemaak vir meer spasie en gemakstoele. Vir die TV moet gaste ongelukkig van Gastehuis se sitkamer gebruik maak.
Doringpoort-groete

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Danie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig en mooi. Sal weer gaan. Nie te ver nie.

Dit is 'n bosmens se wêreld en kan lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Ek is bly julle was tevrede. Kom gerus weer, julle was aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Andries P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ons het sommer dadelik tuis gevoel toe Amanda en Heystek ons verwelkom het. Sal beslis teruggaan om te kuier.

Ons verblyf was heerlik en ons het dadelik tuis gevoel. Dit is sommer lekker naby aan Krokodilbrug en ons was in 'n japtrap binne in die wildtuin. Ons eenheid was netjies en skoon en baie lekker vir 2 mense wat buite in die natuur wil wees. Die wild het sommer gereeld kom inloer en ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

As ons gaste gelukkig is, is ons ook gelukkig. Dankie vir mooi terugvoer. Gaste soos julle altyd weer welkom en net 'n plesier om hier te ontvang.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Leonnie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonnie B
Saam met vriende

Rustige, ontspanne verblyf met waarde vir jou geld.

Rondawel goed ingerig met als wat nodig is. Vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Voel soos ou kennisse van die oomblik wat jy arriveer en vriendelik verwelkom word. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om die ekstra myl te stap. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Theo G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek en mense daar was awesome.

Die plek en mense daar was awesome. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Geagte Theo,

Sjoe! Dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.

Ons sien uit daarna om u binnekort te sien.

Beste wense,
Carien en Colin

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Tina H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit gate uit geniet.

Wat 'n fees! Alles was daar om die verblyf 'n groot bederf te maak. As dit nie so ver was nie was ons gou weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Terugvoer soos die, gee ons groot lekkerkry. Dankie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Daleen C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en voel soos huis.

Ons was op wittebrood en het sommer op die ingewing van die oomblik besluit om vir nog 'n paar dae wildtuin toe te gaan. Oom Heystek het vinnig gereageer en vir ons 'n plekkie beskikbaar gemaak. Die plekkie is baie oulik, netjies en goed ingerig. Die tuin en geriewe is pragtig. Die Oom het nog ander plekkies op die grond ook wat baie baie mooi is en ook 'n groot huis oorkant die pad. Die wilde diere loop in die Oom se tuin. Ek sal dit beslis aanbeveel om daar te gaan kuier. Blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie julle, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te Wittebrood. Dankie vir julle mooi getuigskrif van Doringpoort.
Groete
Oom Heystek en tannie Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en Ontspanne. Baie goed toegerus en gasheer en -vrou baie professioneel en vriendelik.

Ons het so vir 3 nagte daar geslaap en bietjie die Wildtuin verken. Gasheer en sy vrou was aanvanklik uitstedig maar het uitstekende reëlings met hulle bediende, Nora, getref en ons is baie vriendelik en professioneel ontvang. Die eenheid is baie goed toegerus met 'n lekker braaiplek en buitestoele. Skoonmaakdiens was pynlik netjies. Sal enige tyd die plek aanbeveel en dit is net 20 km van Krokodilbrughek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie julle. Ek is bly om te verneem dat julle, ten spyte van ons afwesigheid, alles in orde gevind het. Ons sal jul waardering aan Nora en haar span oordra.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Belinda V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met vriende

Verblyf is presies wat ons wou gehad het.

Baie dankie aan Heystek en Amanda vir jul gasvryheid en besorgdheid. Hulle het elke oggend en aand kom seker maak alles is reg en sommer deur die dag ook en hulle het seker gemaak dat ons bekend met die omgewing is. Dankie vir die skoonmakers, dit was baie lekker om te ry en as ons teruggekom het was die huis skoon. My kar het gebreek en Heystek het kom help - dankie Heystek. Die Vrydagaaand voor ons vertrek het, het Amanda heerlike prawns gestuur, my dogter het baie lekker geëet - dankie Amanda. Ons sal vir seker die plek aanbeveel en weer teruggaan daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Wat 'n voorreg om gaste en mense soos julle hier te ontvang. Dankie vir al jul waardering, ons sal vir Nora en haar span ook jul komplimente oordra. Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Anita V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net geskik vir oornag verblyf.

Plekkie is baie skoon en netjies, maar baie klein. Sal dit aanbeveel vir oornag maar nie vir langer nie. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie vir julle ondesteuning. Ja die eenheid is slegs bedoel vir 2 persone. Dit is nie geskik om ander gaste te onthaal nie, alhoewel daar wel spasie is by die braai en buite area. Die slaap gedeelte 3,100 x 3,100: badkamer 1,000 x 3,100; kombuis 2,600 x 2,000; stoepie 1,500 x 2,000; met alle benodighede soos: lugreeling, yskas/vrieskas, microgolf en Induksie stoof, opwas, potte/panne/eetgerei. Linne/handoeke en daaglikse skoonmaak dienste is ingesluit, alles vir 2 persone @ slegs R650.00 per dag, plus 'n 10% afslag vir lang verblyf. Ek glo vir dit wat Doringpoort bied is dit goeie waarde vir geld. Oor die ligging dit is slegs 200 meter vanaf die Krokodilerivier. Ons kry gereeld gelukkige gaste vir langer periodes.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Susan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelike personeel.

Kan Soetdoring aanbeveel vir 'n rustige paar dae in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Melissa V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelike goeie diens.

Ons het baie lekker gebly en beveel dit aan enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, ons gaste kom altyd eerste en doen alles om julle wegbreek onvergeetlik te maak.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Wynand L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Pragtige plek, lieflike mense en die eerste nag was fantasties. Die tweede nag was egter 'n nagmerrie. Een van die eienaar se honde het sonder ophou van 7:15 die aand geblaf tot 12:00. Ek het gaan kyk of ek iets sien wat hom pla maar niks gesien of gehoor nie. Ek het eers mooi gepraat en toe begin dreig, maar niks het gehelp nie en hy blaf reg by ons ruit. Ek glo dat as die eienaar daar was sou dit nie gebeur het nie en daarom sal ek weer teruggaan. Dis baie stil daar en 'n pragtige plek om te bly, om nie te praat van die lekker beddens nie. Dit was pynlik netjies en 'n plesier om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning.
Jammer vir die tweede nag se ongerief. Hulle slaap altyd by ons. Ons gaan nie baie weg nie maar moes dringend een nag uitslaap, in Pretoria.
Julle moes ons net telefonies (dag of nag) in kennis gestel het, ons sou verseker die probleem opgelos het, ons gaste kom altyd eerste.
Kom gerus weer ons sal vergoed vir die nagmerie, langnag.

Groete.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Andries B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n pragtige plekkie vir n naweek wegbreek en so skoon.

Baie rustig vir 'n naweek se wegbreek. Dit baie geniet sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Andries,

Dit is vir ons 'n riem onder die hart en verskaf ons met groot plesier as ons gaste tevrede en herlaai hier weg gaan! Sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Dirk K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best ever.

This was the best self catering I have yet experienced. Beautiful, friendly owners made us welcome, even came to see us on the next day, an outstanding experience and well affordable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste ooit.

Dit was die beste selfsorgplek wat ek nog ooit beleef het. Pragtig, vriendelike eienaars wat ons welkom laat voel het, hulle het ons selfs die volgende dag kom sien. Uitstaande ervaring en baie bekostigbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Beste Dirk en Jo- Ann, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker as ons gaste tevrede hier weg gaan en voel hulle het waarde vir hul geld ontvang
Groete
Heystek en Amanda


Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Rina D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed.

Kan doen met deur wat kamer en badkamer skei. Stort water moet uitgesorteer word, dis of baie warm of baie koud. Gesukkel om kombinaise reg te kry. Voorstel ingedien vir blinder of gordyn voor kombuisvenster aangesien almal van buite af kan insien as die lig in die aand aan is in kombuis sowel as slaapkamer, verder was dit baie goed, volledig toegerus, veilig, baie mooi en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie Rina. Vorige kliente het ons weer versoek om die deur tussen die slaap vertrek en badkamer te verwyder. Soos u sou opmerk die kosyn is nogsteeds daar. Dis maar hoe gaste van mekaar verskil. Ons maak gebruik van gas geyser stelsels en gee toe dat dit soms moeilik stel, die warm water moet eers vol oopgemaak word en dan baie versigtig koue water by voeg tot idiale hitte. Jammer daarvoor sal in die toekoms kliente meer inlig rondom dit. Meeste gaste hou die deur tussen kamer en kombuis toe vir die air-con en dan is dit nie ;n probleem nie.
Baie dankie vir julle insette ons sal dit verseker oorweeg en na gaan. Hoop julle het tog die tyd by ons geniet. Kom gerus weer, ons sal die keer seker maak alles is soos julle dit verkies. Probeer dalk een van die ander eenhede, dit is dalk meer wat julle sou pas.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Hennie H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjies, skoon, vriendelik en plek waar jy kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie Hennie, julle was 'n plesier om hier te ontvang, kom gerus weer verby. Alles wat mooi is Heystek en Amanda.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Norman R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig.

Ons het gegaan as vreemdelinge en is daar weg as ware vriende. Die kuier en verblyf was heerlik. Skoon, netjies en Amanda en Heystek is wonderlike mense: gasvy, vriendelik en behulpsaam. Ons beveel hulle met die grootste vrymoedigheid aan. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Norman en Jenny, ai dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien. Ons het nuwe vriende gemaak. Dankie vir julle ondersteuning.
Groete, Heystek en Amanda

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Jp R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Dit was fantasties, mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer Was lekker om julle hier te ontvang as gaste . Ons spog altyd dat Lekkeslaap vir ons net oulike mense stuur Weereens bewys! Tot weersiens

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Gerda F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon.

Amanda en Hysteck het ons baie vriendelik ontvang en ons was voorwaar soos konings behandel. Die eenhede is baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Die eenheid het sy eie braaigeriewe en ons het lekker privaat om 'n vuurtjie gekuier. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie vir julle, ons sien uit om julle weer te ontvang.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Coen O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike naweek - die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Lekker vleis gebraai.

Baie dankie Heystek en Amanda. Lekker klein plekkie vir twee in die bos. Stil en rustige omgewing. Loopafstand van die Krokodilrivier. Moes dalk bietjie langer gebly het en ook die Wildtuin besoek het – dit is so naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie, ons het julle ook geniet, kom gerus weer..

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Riaan D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid!

Baie dankie vir Heystek en Amanda vir julle gasvryheid. Dit was voorwaar 'n ongelooflike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis se terugvoer

Dankie julle, kom gerus weer. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang.

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 245
R1 245 R996
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec680ec7425b1ff476652569a00c59d2f3bbf072a3c46b1d92e2cb5b25071dc4bcace3b802033f82a7844ffa5c59e96ac1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 245 nouVanaf R996 per nag, vir 3 mense 58 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345554144931 31.757407307559