LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis | LekkeSlaap
+118

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Okt 2021 tot 2 Des 2021.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 R961 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis is in die ongerepte bosveld naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark geleë.

Dié bosveld-kothuis bied basiese selfsorgverblyf. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook daaglikse skoonmaakdienste, gratis WiFi en sekere DStv-kanale.

Die kothuis het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, ketel, induksiestoof, potte, breekware en eetgerei. Buite is daar 'n braai-area en onderdakparkeerplek vir jou voertuig. Die kothuis is binne 'n privaat bewarea geleë en bied die unieke geleentheid om 'n oorvloed wild te sien. Ander geriewe en doendinge op die perseel sluit ’n plonspoel, ’n bergfietsry, wildkyk, fietsry en voëlkyk in.

'n Diesel-kragopwekker (35 kva) is geïnstalleer vir kragonderbrekings. Gaste kan hul eie voertuig met 'n hoë grondvryhoogte vir wildritte. Stap, draf en bergfietse word toegelaat.

Doringpoort bied 'n toertoonbank aan op die perseel waar alle aktiwiteite in die Kruger Wildtuin en omliggende omgewing, onderhewig aan beskikbaarheid, bespreek kan word. Gedurende besige seisoene word dit aangeraai om dag-uitstappies vooraf te bespreek om te verseker dat toegang tot die wildtuin verkry word.

Daar is 'n geriefswinkel met basiese items soos ys, hout, houtskool, vuuraanstekers, water, braaipakke, vars beskuit, koffiekapsules, koffiemoer en seisoenale vars produkte op die perseel. Daar is 'n koffiepot in elke kamer.

Slaapplek

’n Bespreking by Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 130
Vanaf R961
per nag (vir 3 persone)
was R1 130
Vanaf R961
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervislaan 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78117921bdb3e10aa47ca26135b9c89c495bf500d92cc914b7b34ce56a2f9bbd712ff87456b7530bddae7dabd2e01e2c62c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 130, nou Vanaf R961  per nag (vir 3 persone) 47 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.345554144931 31.757407307559
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!