Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Sea Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n terugbetaalbare sekuriteitsdeposito vir jou verblyf gehef word. Die deposito sal 7 dae ná jou vertrek terugbetaal word.
Vanaf 22:00 tot 09:00 is stiltetyd.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Maksimum van 6 gaste op enige gegewe tyd.
Geen matriek rage-besprekings nie.
Kompleksreëls is te alle tye geldig.
Geen funksies word toegelaat nie.

Kompleksboetes sal gehef word en die volle koste daarvan sal deur die gas betaalbaar wees.
Rusverstoring R1000.
Skade aan algemene eiendom R1000 (plus koste van skadeherstel).
Gooi van objekte oor balkonne R1000 (plus koste van skadeherstel).
Misbruik van Sea Lodge personeel R500.
Onwettige parkering R500.
Glas in die swembad R50.
Voer van apies R500.
Ongemagtigde toegang tot beperkte areas R500.

In die geval dat gaste nie gehoor gee nie, sal hulle versoek word om onmiddellik die perseel te verlaat en ontruim soos in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse wetgewing. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en publieke vakansiedae.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6e48932f9cf804680c5b24e4bb28864eb48e9fab11f9570b09ed054fcc871438231b1458588e942ba82ed5c73d57a728ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.721400527856 31.088333312303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem