Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

72 Sea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

72 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat stylvol versier is en op die sewende verdieping van 'n kompleks in Umhlanga geleë is. Dit bied see-uitsigte vanaf die sitarea, balkon en 2 van die slaapkamers, en is naby die strand en promenade.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en plastiekware wat vir die swembad- en braai-area geskik is. Die oopplan-sitarea het 'n sessitplek-etenstafel met stoele en 'n slim-TV waarop flieks en reekse gestroom kan word - gaste moet asb. hul eie besonderhede gebruik. Die sitarea lei na 'n balkon.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad baljaar en die kompleks se braaigeriewe gebruik. Die strand is net 'n kort entjie se stap en word via 'n privaat ingang bereik.

Slaapplek

’n Bespreking by 72 Sea Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 89

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e6e48932f9cf804680c5b24e4bb28864eb48e9fab11f9570b09ed054fcc871438231b1458588e942ba82ed5c73d57a728ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.721400527856 31.088333312303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem