Indien jy Wildernis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wildernis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildernis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilderness accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wildernis akkommodasie
Bladsy 2 - 183 lekke plekke om te bly
Rinkink Strandhuis is langs Wildernis se bekende uitgestrekte strande geleë. Dit is op die Tuinroete en word omring...
Touching Touws River Lodge is 'n dubbelverdieping-houtselfsorghuis op die oewer van die Touwsrivier in die hartjie ...
Edge of Eden bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete en is onafhanklik van die plaaslike kragn...
Oakhurst Farm is in Hoekwil geleë. Dié plaas bied verblyf in pragtige en smaakvol versierde kothuise. Verblyf word...
Blues Stay-Cottage is in Victoriabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby tal...
Treedom Villas and Vardos is 'n unieke, eko-vriendelike bestemming wat selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinr...
IdylWilde bied topselfsorgverblyf in 'n doodloopstraat met uitsigte oor die Wildernis Strand, Indiese Oseaan en die...
Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soe...
Thatch Manor on 5th bied 2 selfsorg-eenhede in die skilderagtige dorpie Wildernis op die Tuinroete in die Wes-Kaap....