Fairy Knowe Hotel
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 21 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 95 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 320R1 122 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie aktiwiteite op die Tuinroete.
Verblyf by Fairy Knowe Hotel word aangebied in gesinskamers, dubbelkamers, rondawels en kothuise. Die dubbelkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die rondawels en kothuise is vrystaande en ingerig met 'n dubbelbed en/of 'n dubbelstapelbed en enkelbeddens. Geriewe in elk van die kamers sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
'n Buffet-ontbyt word in die oggende bedien. Geriewe by die hotel sluit 'n kroeg met volop voorraad, swembad en tafeltennis in. Vir ons sakereisigers is daar 'n konferensiekamer. Dit kan ook gebruik word vir troues en ander sosiale byeenkomste.
Daar is 'n reeks prettige doendinge wat op die perseel geniet kan word. Gratis parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die Fairy Knowe Hotel is naby strande, 'n natuurreservaat en vele ander besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Fairy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairy Knowe Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 95 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom