Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upper Gardens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upper Gardens akkommodasie
Bladsy 7 - 28 lekke plekke om te bly
Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. H...
301 La Montagne Private Estate is op een van Kaapstad se majestueusste landgoedere in Oranjezicht en is 'n mooi woo...
iGadi House Boutique Hotel is 'n bekoorlike 19de eeuse hotel in Tuine in die hartjie van die historiese Kaapstad. D...
Kloof Street Hotel is in die gewilde Kloofstraat naby die Kaapse middestad. Dié hotel bied ruim slaapkamers en 'n s...
502 Serengeti is ’n ruim selfsorg-woonstel in die veilige Serengeti-kompleks in Gardens, Kaapstad. Serengeti is sle...
Oranjehof Studio C8 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Gardens. Dié kompleks bied lieflike ui...
Oranjehof Studio C7 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine (Gardens). Dié kompleks bied lie...
Himmelblau Boutique Bed and Breakfast is 'n klein en privaat B&B met baie karakter. Die opgeknapte Victoriaanse hui...
Mountain Manor Guest House and Executive Suites skuil teen Tafelberg se hange in Oranjezicht. Mountain Manor bied g...
Le Thallo is 'n mooi vakansievilla aan die voet van Leeukop naby Kampsbaai se strand. Dié luukse Kaapse woonbuurt s...