Geverifieerde Resensie
Upper Gardens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Upper Gardens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Gap Lodge
"Wonderlik ligging. Al die heerlike Kaap-plekke is naby en die uitsig is pragtig. Minder as 5 km en jy is in Kampsbaai, nog ‘n bonus."
Table Mountain Splendour
"Safe area in the city, hidden from the daily Cape Town hustle and bustle."
Once in Cape Town
"Uitstekend, sentraal en ons het nooit onveilig gevoel nie. Was 6 weke gelede vir 2 weke in Philadelphia in Amerika. Het baie meer onveilig saans op straat daar gevoel."