Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upper Gardens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upper Gardens akkommodasie
Bladsy 6 - 28 lekke plekke om te bly
Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word d...
Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse ...
Oranjezicht Family Stay is 'n ruim selfsorghuis in Oranjezicht in Kaapstad. Die area is pragtig en luuks en naby ta...
Esperanza Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word aan die voet van die wêreldbekende Tafelber...
Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste...
The Lenox Guesthouse bied verblyf in Kaapstad en is sentraal geleë wat dit ideaal vir 'n sake- of enkelreisiger maa...
Belmont Guest House is in die aangename woonbuurt Oranjezicht en bied 'n knus en ontspannende atmosfeer aan reisige...
Ambiance Apartment front noord en is ideaal geleë in Oranjezicht, 'n sentrale, stil, veilige en boomryke woonbuurt ...
Oranjezicht Haven is 'n vakansiehuis in die hartjie van Oranjezicht, Kaapstad, wat met beide 'n historiese sjarme e...
Tafelberg Studio is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in Oranjezicht, Kaapstad, met sy eie privaat ingang op die eie...