- Albertinia(13)
- Barandas(1)
- Bergsig(2)
- Blanco(21)
- Boggomsbaai(15)
- Bothastrand(24)
- Brenton-on-Sea(72)
- Buffelsbaai(11)
- Cola Beach(9)
- Danabaai(76)
- De Rust(24)
- De Vlugt(4)
- Denvar Park(6)
- Die Bakke(81)
- Fraai Uitsig(13)
- George Suid(13)
- Groot Yzervarkensfontein(1)
- Groot-Brakrivier(165)
- Harkerville(21)
- Heidelberg(13)
- Herold(1)
- Heroldsbaai(59)
- Hoekwil(18)
- Infanta(3)
- Joubertina(10)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(88)
- Klaarstroom(1)
- Klein-Brakrivier(23)
- Kleinkrantz(25)
- Knysna(457)
- Krakeelriver(1)
- Loerie Park(9)
- Matjiesrivier(5)
- Mosselbaai(696)
- Nature's Valley(40)
- Oudtshoorn(139)
- Outeniqua Strand(24)
- Plettenbergbaai(428)
- Rheenendal(3)
- Riversdal(27)
- Rooirivier-Rif(3)
- Ruiterbos(7)
- Sedgefield(107)
- Springerbaai(5)
- Stilbaai(155)
- The Island(12)
- Twee Riviere(2)
- Twee Rivieren(2)
- Uniondale(11)
- Vermaaklikheid(6)
- Victoriabaai(6)
- Vleesbaai(15)
- Volmoed(4)
- Wildernis(179)
- Witsand(104)
- Wittedrif(2)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
3509 lekke plekke om te bly
Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die j...
Headlands House is 'n luukse 4-ster-lodge op die hoogste punt van die bekende Knysna-koppe! Headlands House se dra...
Green Hills Forest Lodge is in 'n inheemse woud wat 12 hektaar groot is en pragtige uitsigte en bokke wat rondwei h...
Forestchild Self Catering is 'n houthuis met 'n Skandinawiese styl wat deur ou geelhoutbome en 'n inheemse woud op ...
Idiaz Beach House is 'n lieflike gastehuis in Diazstrand in Mosselbaai. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste w...
Live Lekker Stylish Coastal Hideaway is 'n natuurwegbreekplek op 'n veilige landgoed net buitekant Plettenbergbaai,...
Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ontspannende vakan...
Flamingo's Rest on Breede River is 'n selfsorghuis op die oewer van die Breederiviermond in 'n privaat deel van Inf...
Fairhill Cottage is 'n privaat selfsorghuis op die Fairhill Estate wat net buite Knysna in die Wes-Kaap geleë is. D...
Luxury Nautica Suite 003 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is oo...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer