Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 7 - 68 lekke plekke om te bly
Yeshua Baruch is 'n bekoorlike huis in Pringle Bay wat selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike weg...
Pringle Beach House is 'n knus selfsorgvakansiehuis wat enkele minute vanaf die hoofswemstrand en rivier, in die ku...
Ocean Spirit is 'n lieflike strandhuis in die pragtige kusarea van Pringelbaai. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die...
J Bay Junction is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 12 gaste, net 100 km van die strand af in Pringlebaai. Die plons...
Ocean View is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 8 gaste in Pringlebaai, net 300 m van die strand af. Die huis bi...
Die naam sê alles: 82 Steps to the Beach is 'n uitstekende instansie naby die pragtige Pringlebaai-strand. ’n Verst...
Vitamin C is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die grondverdieping van 'n apart gehuurde woning. Dit is ...
My View bied verblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis in Pringlebaai. Pringlebaai is by die voet van die Hangklipberg ...
Otters Creek is ’n selfsorgkothuis op 'n privaat erf tussen Buffelsrivier en Pringlebaai. Dié perseel bied rustighe...
Pringle Beach Retreat is langs die Pringlebaai-strandmeer. Dit is 'n pragtige vakansiehuis op 'n 23 ha-perseel met ...