Indien jy Pietermaritzburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pietermaritzburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pietermaritzburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pietermaritzburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pietermaritzburg akkommodasie
Bladsy 6 - 51 lekke plekke om te bly
Irish Hills is 'n knus selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 3 gaste bied in Winterskloof, Hilton. Die hoofslaapkame...
Bancroft B&B is in die beboste, lowergroen heuwels van Hilton, bokant Pietermaritzburg, die hoofstad van KwaZulu-Na...
Hydrangea House Cottage bied verblyf in 'n gaste-eenheid in 'n mooi en vreedsame tuin gevul met krismisrose in Hilt...
Frogsville In the Mist is 'n knus eenheid in Winterskloof in Hilton wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Die eenhei...
The Midlands Hotel is in Old Howickweg en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Worlds View, Pietermaritzburg....
Far End of the Forest is 'n bekoorlike kothuis wat in 'n woud in Hilton skuil. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf ...
Coral Tree Self Catering Cottage is 'n netjiese, skoon en knus kothuis wat in Hilton, in die KZN Middellande, geleë...
Hilton Bella Vista is rustige verblyf in welige natuurskoon met asemrowende uitsigte oor die tuin, vandaar die naam...
Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se ...