Indien jy Philippolis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Philippolis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philippolis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philippolis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Philippolis akkommodasie
Bladsy 9 - 9 lekke plekke om te bly
Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfonte...
Travellers Joy is 'n deftige en ou, maar tog moderne gastehuis in Colesberg, 'n dorpie op die N1 in die Noord-Kaap,...
Ebenezer Guest House bied skoon standaardverblyf vir gaste wat nie té puntenerig is nie. Dit is in Colesberg gele...
7 On Grey Guesthouse bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg in die Noord-Kaap. Dit i...
Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, el...
Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met t...
Gables Inn is in Colesberg geleë en bied basiese oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis ...
Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoof...
Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om s...
Oppiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf ...