Indien jy Philippolis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Philippolis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philippolis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philippolis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Philippolis akkommodasie
Bladsy 10 - 9 lekke plekke om te bly
Sunset Chalets is in die boonste woonbuurt van Colesberg geleë. Hierdie eiendom in privaat besit streef daarna om s...
Oppiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf ...
Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reis...
Linda's Guest House bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe vir gesinne en vriende in 'n stil gedeelte van...
En Route Guest House is op 'n plaas net 6 km vanaf die N1, buite Trompsburg, geleë. Dit is die ideale halfpad-stopp...
Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg gele...
Hartklop Eer die Lewe is in Colesberg geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Gaste kan die Melodie- of Harmonie-eenh...
Onze Rust Guest House & Caravanpark is sentraal geleë in die oase wat Colesberg in die Karoo bied en is sowat halfp...
Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Ovist...
Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal gel...