Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28563 resensies.
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Betty Boop Kothuis"Baie interessante dorpie met baie bedrywighede en lieflike staproetes en wynproe geleenthede."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Fijnbosch @ Jacobsbay"Stil, rustige kusdorpie en naby genoeg aan die groter dorp vir die alledaagse geriewe."
"Paarl has to be one of the friendliest towns in the world. Across the board, just smiles wherever we went."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Puza Moya Guest House"Langebaan brei geweldig uit en die dorp raak besig, wat goed is vir die ekonomie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Tuin Hekkie"It's such a quaint beautiful town. My first time there and I definitely did not have time to see everything, thus I will most definitely be going back for a proper visit."
Stilbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Adagio Luxury Apartments"Een van die netjieste en skoonste dorpe in die land."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Shark Lodge"A lot of sightseeing and a lot to do in and around Gansbaai area, very happy."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
99 Steps"We love coming to langebaan and will definitely come back again."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Mack & Miley"Langebaan is a fantastic place to visit, lots of attractions. We will be back soon."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Grandpa Oak"Robertson is 'n fantasiese dorp met baie om te besigtig."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Steenbokkie"Langebaan is een van ons gunstelingdorpies om te besoek."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"Dis vir seker 'n verskuilde juweel."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Kasteelberg Place Stay"Sentraal geleë en binne loopafstand van alle besienswaardighede en meeste restaurante."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Appir Kruin"Geen restaurante in die aand oop nie, wat baie sleg is."
"Die rustigheid self. Restaurante puik, mense vriendelik en die berge teen jou. Sal in die lente en somer die staproetes meer wil verken."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
403 on Main"Hermanus is a beautiful place with all amenities close by, lots of things to do."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Blombosch Game Farm"Dis lekker sentraal om ander Weskusdorpies ook te besoek. Ons het heerlik by restaurante geëet."