Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 3234 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Lodges in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus akkommodasie

Bladsy 4 - 49 uit 1499 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Lodges









Vanaf
R11 300
per nag, vir 2 mense

Thonga Beach Lodge bied verblyf wat maaltye insluit en aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die iS...

Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Visvang
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R11 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense

Aloe View Rock Lodge is geleë op 'n privaat wildplaas na aan die Lebombo-bergreeks in Hluhluwe in KwaZulu-Natal. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 598
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 940
per nag, vir 2 mense

Kosi Forest Lodge is in Maputuland binne die grense van 'n internasionaal erkende wêrelderfenisgebied, die iSimanga...

Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R11 000
per nag, vir 10 mense

Imvubu Lodge is in die Zulweni Private Game Reserve op die oewer van die Yothu-rivier in Empangeni. Hierdie verblyf...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R11 000
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R3 800
per nag, vir 4 mense

Zulweni Private Game Reserve - Tamboti Lodge is 'n selfsorg-lodge in Empangeni, op die rand van die Tamboti-woud en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wildritte
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R4 320
per nag, vir 2 mense

Nibela Lodge is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë in KwaZulu-Natal, 'n Wêrelderfenisgebied met 'n unieke diver...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 320
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Pumusa Bushcamp is op die ongerepte Olifantkus op 'n klein, privaat reservaat reg oorkant die straat van die False ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R12 400
per nag, vir 2 mense

Makakatana Bay Lodge is in privaat besit en is op die oewer van die St Lucia-meer in die iSimangaliso-vleilandpark....

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R12 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 098
per nag, vir 2 mense

Falaza Game Lodge is in privaat besit en bied luukse verblyf in tente, asook 'n verskeidenheid outentieke bosveld-e...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 098
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 395
per nag, vir 2 mense

Mseni Lodge is binne die Isimangaliso Wetland Park, sowat 5 minute se ry vanaf Isimangaliso se hoofhek. Ons chalets...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 395
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem