Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 3234 geverifieerde gaste.

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus akkommodasie

Bladsy 10 - 1510 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R3 660
per nag (plek vir 4)

Umdloti Resort Apartment 110 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Umdloti en is slegs 90 m vanaf die strand. ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 660
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Flamboyant 7 is in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die middel van dié ...

Swembad
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Swembad
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)

Smooth Sailing @ The Bridge is in St. Lucia, 'n nedersetting in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)

Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 tot 4 gaste in Shaka's Rock, minder as 200 m vanaf die stran...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag (plek vir 4)

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)

9 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kom...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 6)

Long Island is in Thimposon's Bay in Ballito en dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n uitsig oor die strand bi...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Lebombo Wattle Cottage - Forest 1 is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van die Olifantskus en op die dru...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R4 970
per nag (plek vir 8)

The Ultimate Beach Front Home is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n kompleks in Blythedale Beach met 'n ongelooflike see...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 970
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige komple...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem