Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 612 lekke plekke om te bly
Kings Cottage bied skoon, netjiese selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hawedorp, Mosselbaai. Die area is ...
Heaven on Diaz bied gerieflike selfsorgverblyf vir 6 gaste in 'n woonstel in Mosselbaai. Die eenheid is in 'n kompl...
Riviera Suite 18 is 'n selfsorgeenheid met 1 slaapkamer in die Riviera Hotel. Die Riviera hotel lê aan die oewer va...
C-Pension is 'n selfsorg-eenheid in die gewilde Karoodorp in Hartenbos en dit is op die onderste verdieping van die...
Awesome Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel in Mosselbaai. ...
Beach @ 100 meter is 'n in selfsorgwoonstel by La Palma 6 in Diazstrand. Dié woonstel is ideaal tussen Hartenbos en...
Oceans 2 @ 19 is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdiepingvan die Oceans ll-kompleks in Diaz-strand. Verlustig j...
28 B Lorea in Danabaai bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, res...
La Palma Villas 21 bied verblyf in 'n woonstel met 'n uitsig oor die see. Die woonstel is in 'n 24 uur-sekuriteitsk...
Hierdie selfsorgwoonstel is in die gewilde Beacon Point by Die Punt in Mosselbaai geleë. Die woonstel het 'n uitsig...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer