Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 702 lekke plekke om te bly
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en...
Tranquility Sea Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste op di...
De Branders 38 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel b...
Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace is in die kusdorp Mosselbaai op die Tuinroete geleë. Die eenheid is ...
De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle wi...
59 Estoril Villas is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai in Mosselbaai en bied ruim...
New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die se...
Hartenbos Woonstel is in die kusdorpie Hartenbos tussen George en Mosselbaai geleë. Die woonstel het 2 slaapkamers...
Nautica 301 is in Die Bakke, Mosselbaai en bied gerieflike verblyf aan 'n klein gesin of groep. Dis naby winkels, r...
De Branders 50 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel wat oor die Hartenbos-strand uitkyk. Dit is net 'n kort entj...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer