Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 699 lekke plekke om te bly
Dolfyn 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in die kusdorp, Hartenbos. Die kompleks is naby veilige sw...
Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n h...
Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soe...
Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied 'n gerieflike woonstel, ideaal vir 'n gesin. Daar is verskeie wi...
62 Estoril Villas Diaz Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Voorbaai, Mosselbaai. Dit is...
117 Pinnacle Point Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is op die Pinnacle Point Beach and Gol...
Memory Lane is in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë. Die huis is 1,6 km van die strand af. Die huis beskik...
Die Blou Skulpie is 'n oopplan-woonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits w...
58 De Valle is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Die woonstel spog met 'n mooi...
SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see. Dié ateljeewoonstel het 'n du...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer