Indien jy Pinnacle Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pinnacle Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinnacle Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinnacle Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pinnacle Point akkommodasie
38 lekke plekke om te bly
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate is 'n smaakvolle dubbelverdieping-vakansiehuis op die pragtige Pinnacle Point Gholf- en Kuslandgoed. Dié la...
Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George...
Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oo...
117 Pinnacle Point Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is op die Pinnacle Point Beach and Golf Resort in Mosselbaai. ...
Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle Point Gholflandgoed is een...
Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend as 1 van die 10 bestes i...
Pinnacle Point Beach and Golf Resort is op 'n bekroonde 5 ster-gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied luisterryke uitsigte oor die...
Pinnacle Point Lodge 113 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Die eenheid is geskik vir ...
250 at Pinnacle bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n luuske vierslaapkamerhuis op Piccacle Point Gholflandgoed. Dié landgoed is op die hang...
Welkom by die Pinnacle Punt akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.