Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Tia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Charne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome and friendly.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Hilary P - Feb 2024
Algehele gradering
Was very nice. However, had very rowdy guests making a noise all night.
Corrie M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Valentina B - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome and peaceful, great place.
Christopher C - Jan 2024
Algehele gradering
Affordable.
Helgard L - Jan 2024
Algehele gradering
It was amazing.
Daniel O - Des 2023
Algehele gradering
Very good and comfortable.
Johanna Caroline E - Nov 2023
Algehele gradering
Sal dit vir seker aanbeveel.
Marc J - Nov 2023
Algehele gradering
Was satisfactory.
Megan B - Nov 2023
Algehele gradering
Great stay.
Julius S - Okt 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Mari N - Sep 2023
Algehele gradering
The rooms is very clean but the man who was at reception don't care about guest.
Gys A - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het oorgebly as deel van 'n sakereis.
Manfred C - Jun 2023
Algehele gradering
A quick overnight stay on route to Cape Town.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Feargal P - Jan 2023
Algehele gradering
Booked for 2 nights but stayed for 4 because I enjoyed myself so much.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Feargal,
Thank you for your review, we hope to host you again in the future.
Safe Travels
Regards
Tia & Staff
Miki V - Jan 2023
Algehele gradering
'n Kort naweekwegbreek.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Miki, dankie vir jou resensie. Groete, Tia
Amber H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het 'n naweek gekuier, maar ons was glad nie tevrede met die woonstel nie. Uiters swak kwaliteit.
Johan M - Nov 2022
Algehele gradering
Value for money.
Gerhard L - Sep 2022
Algehele gradering
Booked the Sunday lunch buffet which turned out great. The rest of the experience not so great.
Mario D - Mrt 2022
Algehele gradering
Beveel dt nie aan dt nie aan nie.
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim 2 slaapkamereenheid.
Ursula M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig gewees.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Ursula,
Baie dankie vir jou resensie, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete,
Tia en Span.
Andrea F - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and simple. Did not enjoy the breakfast, omelette was raw with raw bacon and mushrooms inside. Just overall poor quality food.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Andrea,
Thank you for your review, the Restaurant is outsourced from the Hotel and I will send your review to Mrs. Elize van Wyk.
I am glad you enjoyed your stay at Oceans Hotel and hope to accommodate you and your family again in the near future.
Kind regards
Tia & Team.
Jaennettha H - Okt 2021
Algehele gradering
Good quality and clean
Oceans Hotel se terugvoer
Thank you for your review! We hope to accommodate you and your family again in the near future.
Tracey S - Okt 2021
Algehele gradering
The most amazing hotel to be at.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Tracey
Baie Dankie vir die terugvoering, ons by Oceans Hotel hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete
Tia & Span
Nic B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en maklik bekombaar. Goeie ervaring.
Oceans Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, ons hoop om julle weer in die toekoms by Oceans Hotel te verwelkom.
Bertie V - Aug 2021
Algehele gradering
Great.
Oceans Hotel se terugvoer
Thank you for your review, we hope to accommodate you again at Oceans Hotel in the near future.
Lutho M - Aug 2021
Algehele gradering
The water in the shower was cold, the food (breakfast) poorly prepared and the heaters in the room were not effective at all.
Tracy-lee G - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, kindervriendelik.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Tracy-lee
Baie dankie vir die terugvoering, ons is altyd bly as die gaste gelukkig is. Ons hoop om julle weer te ontvang in die nadere toekoms.
Vriendelike groete
Tia & Span.
Chantal B - Apr 2021
Algehele gradering
Bad service.
Lees meerLucelle J - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Andre B - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging maar baie ou geriewe en erge lawaai.
Marelise V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, en rustig by die see.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Marelise
Baie dankie vir jou terugvoering, ons hoop om julle weer te verwelkom by Oceans Hotel in die toekoms.
Tia en personneel.
Elize K - Mrt 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir jou terugvoering! Ons by Oceans Hotel hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Tia.
Elmarie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Personeel het uit hul pad gegaan om groep te akkomodeer!
William S - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed geleë.
Harold V - Jan 2021
Algehele gradering
Swem geniet. Dankie baie.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Harold
Dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Tia en personeel.
Jannie B - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie raserig.
Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Doris F - Mrt 2020
Algehele gradering
Checking in was uncomplicated and being issued with a remote for the automatic gate made independence possible. I would have liked an earlier check-in time, e.g. 2pm.
Marcois V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelik.
Edgar J - Feb 2020
Algehele gradering
Ek het ingeboek.
Leon B - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld maar algemene bestuur kan verbeter.
Lynne-mari T - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Niel D - Okt 2019
Algehele gradering
Het dit baie aangenaam gevind.
Mark H - Aug 2019
Algehele gradering
Good stop for one or two days. Close to the N2 and the beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie stop vir een of twee dae. Naby die N2 en die strand.
Ons het in 'n woonstel op die eerste verdieping gebly. Genoeg ruimte vir twee volwassenes en drie kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tashreeka S - Jul 2019
Algehele gradering
No hot water. Very disappointing.
Deon P - Jun 2019
Algehele gradering
Die diens en personeel was uitstekend.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Deon,
Dit is 'n groot plesier en ons is bly ons kon u akkommodeer! Hoop om u weer by Oceans Hotel te verwelkom in die toekoms!
Vriendelike groete,
Tia Sonnekus
Henk J - Mei 2019
Algehele gradering
Sal ten sterkste aanbeveel.
Glenda W - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Everton A - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek en my gesin het n wonderlike tyd by Oceans Hotel gehad.
Marinda R - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons verblyf by Oceans Hotel was heerlik, skoon, gemaklik en baie sentraal geleë.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Arthur M - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois L - Mrt 2019
Algehele gradering
Basies maar skoon.
Lisa B - Jan 2019
Algehele gradering
Clean and impressive with lovely poolside room.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en indrukwekkend met 'n lieflike swembad-kamer.
Die kamer was asemrowend, baie skoon en naby die swembad, wat lieflik was. Ek sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Veilige parkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joey S - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Nomagcaleka Andile M - Okt 2018
Algehele gradering
Very clean and good hotel, good value for money.
Riaan D - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek.
Jacques B - Okt 2018
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld as jy vir een of 2 nagte wil bly of vir sakereis.
Martin F - Aug 2018
Algehele gradering
Genotvol. Plek baie sentraal geleë en skoon.
Oceans Hotel se terugvoer
Baie Dankie Martin, hoop om julle weer te sien by Oceans Hotel.
Tia
Gerrit H - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker oornag verblyf.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Alta L - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plekkie!
Adriaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Easy en gemaklik.
Dee D - Jun 2018
Algehele gradering
Wil weer en weer soontoe gaan!
Johnny P - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker gebly en dit geniet, die diens was uitstekend.
Kobus G - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik, goeie vriendelike personeel.
Henk L - Apr 2018
Algehele gradering
Groot gerieflik en skoon.
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Was perfek vir oornag, naby die N2 en maklik om te kry. Het boot gesleep en boot was veilig en reg voor kamer. Het lekker geëet in restaurant en kamer was baie gerieflik en skoon. Ek sukkel met rugprobleem en die beddens was fantasties!
Frank A - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris B - Mrt 2018
Algehele gradering
Die verblyf is altyd van 'n betroubare gehalte.
Chris B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.
Cora V - Feb 2018
Algehele gradering
Maklik, vinnig, bekostigbaar, netjies.
Chris B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustige blyplek, na 'n dag se werk.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Chris B - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.
Sarel S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeiedag Sarel,
Dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd vir ons 'n riem onder die hart om te verneem dat ons gaste hul verblyf terdeë geniet het. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete,
Dawn Prinsloo
Nicol M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en was perfek vir ons doeleindes.
Karin. R - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam, sentraal geleë en naby aan alle winkels, eetplekke ens.
Oceans Hotel se terugvoer
Beste Karin,
Baie dankie vir u waardevolle terugvoering en dat u hierdie dinge onder ons aandag gebring het. Ons gaan so spoedig moontlik daarna kyk en herstel of vervang wat nodig is. Ons is baie bly dat u verder u kuier by ons geniet het. Hoop om u weer te kan verwelkom in die nabye toekoms.
Vriendelike Groete,
Oceans Hotel
Greta J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was so stil en rustig, presies wat ons wou hê.
Chantal S - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie dag Chantal
Baie dankie vir u mooi terugvoering oor u verblyf by ons. Dit beteken baie vir ons om te hoor ons gaste verlaat ons met blydskap en dat ons kon bydra tot 'n heerlike wegbreek. Ons hoop om u gou weer te sien. Mooi bly
Vriendelike groete
Oceans Hotel
Ryan V - Apr 2017
Algehele gradering
Brilliant facilities and very helpful staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljante geriewe en baie hulpvaardige personeel.
Die Oceans Hotel is 'n móét vir alle reisigers. Die personeel is altyd reg om te help en dit maak nie saak wat die versoek is nie. Die geriewe is uitsonderlik skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Ryan,
Thank you so much for your wonderful review, it really means the world to us to get such lovely feedback. We hope you and your family will visit us again someday. Take care
Kind regards,
Oceans Hotel
Adriaan D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker ontspan en lekket etes.
Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Great.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie dag Johan
Baie dankie vir u waardevolle terugvoering. Dit beteken vir ons baie om te weet ons personeel maak altyd 'n goeie indruk op ons gaste, so is ons verseker hulle gaan terugkeer na ons. Ons hoop om u julle sommer gou weer te sien. Mooi bly
Vriendelike groete
Oceans Hotel
Michael S - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik en ruim.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie dag Salome,
Baie dankie dat u by ons tuis gegaan het, dit was ons plesier gewees om u te kon opgradeer na 'n groter eenheid. Dankie dat u die aspekte opnoem wat vir u gelukkig gemaak het. Ons stel maar altyd voor dat ons gaste eerder met hul voertuig gaan tot waar hulle wil wees, vir veiligheid en gerieflikheid. Diaz strand het darem oorgenoeg parkering, onthou maar vir volgende keer.
Vriendelike groete
Oceans Hotel
Jean P - Mrt 2017
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld.
Tys V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Deon V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige werknemers.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Deon
Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons streef alewig daarna om ons gaste gelukkig te laat met ons diens en kwaliteit standaarde. Ons sien alreeds uit na u volgende kuier by ons. Mooi bly tot die volgende ontmoeting.
Vriendelike Groete
Oceans-span
Jacobus C - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en goed opgeleide personeel.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Jacobus
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Dit is elke keer vir ons 'n groot plesier om te hoor van ons gaste se kuier by ons. Wanneer u by ons tuisgaan sal u en enige ander gas altyd die beste behandeling ontvang, want dit is wat ons dryf, dit is waarlik ons passie om met mense te werk. Ons sien alklaar uit na u volgende kuier. Mooi bly.
Vriendelike Groete
Oceans-span
Jacobus C - Feb 2017
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en goed opgeleide personeel.
Carlo V - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Carlo
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is baie bly u het die tydjie by ons so geniet en ons sien beslis uit om u weer by ons te huisves. Mooi bly.
Vriendelike Groete
Oceans-span
Beatrix K - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Beatrix
Baie dankie vir die waardevolle kompliment. Ons is baie dankbaar oor ons gereelde kliënte en so gelukkig om 'n uitstekende indruk te kon maak wat verseker dat ons mense wil terugkeer na ons elke keer. Baie dankie vir u getroue ondersteuning. Ons sien beslis uit om u gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Oceans-familie
Vrede C - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en puik dienslewering.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Vrede
Sjoe, dit maak ons harte verskriklik bly om te weet dat julle puik diens ervaar het by ons, dit is immers waarna ons streef. Julle is meer as welkom om ons weer te besoek in die nabye toekoms, Mosselbaai en Oceans Hotel is dit uit en uit werd. Vreeslik dankie vir al die blink sterre. Mooi bly tot ons mekaar weer sien.
Vriendelike Groete
Oceans-span
Simone K - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Simone
Baie dankie vir u terugvoering, ons waardeer dit baie. Ons gaan juis hierdie jaar belê in beter verkoeling. Ons sien uit na u volgende verblyf.
Groete
Oceans-span
Sias K - Des 2016
Algehele gradering
Ruik soos 'n visfabriek.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Sias,
Dankie dat u die tyd geneem het om met ons u ontevredenheid te deel. Neem asb kennis dat ons wel daarop let dat u eenheid nie aangenaam geruik het nie, maar dat dit steeds vir ons vreemd is om aan te hoor. Ons het 'n puik huishoudingspan wat gehalte diens lewer en nie 'n eenheid sal uitgee soos wat u beskryf nie. Ons neem steeds nie u ervaring lig op nie en sal werk maak daarvan om dubbeld seker te maak als is in orde voordat ons gaste arriveer.
Groete,
Oceans-span
Francois D - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en goed geleë op roete tussen Mosselbaai, Hartenbos, N2-snelweg.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Francois
Ons waardeer u terugvoering onsettend baie. Dankie dat jul Oceans Hotel gekies het en ons is regtig so bly julle het die tydjie by ons geniet en dat als so gemaklik vir u was. Julle is meer as welkom om weer by ons oor te bly sou jul weer die pragtige Mosselbaai besoek. Tot wedersiens, mooi bly
Vriendelike Groete
Oceans-span
Kayleigh H - Nov 2016
Algehele gradering
Great service, friendly staff, good breakfast buffet and just overall a fantastic place to spend a couple of nights!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens, vriendelike personeel, goeie buffetontbyt en net oor die algemeen 'n fantastiese plek om 'n paar dae te spandeer!
My verblyf by die Oceans Hotel was fantasties! Goeie diens, vriendelike personeel, goeie buffetontbyt en net oor die algemeen 'n fantastiese plek om 'n paar dae te spandeer. Ek het dit regtig geniet om langs die swembad te ontspan, baie rustig. Die hotel is ook naby Diaz Waterpark, Hartenbos en baie ander plekke geleë! Jy sal nie spyt wees as jy hier oorbly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Kayleigh,
Wow! Your review totally warms our hearts. Thank you very much for sharing your heartfelt satisfaction. We are so glad to hear that you could just really unwind and relax by our gorgeous swimming pool and that the overall experience of your stay made such an impression. We would love to be able to welcome you back in the near future. Travel safe and enjoy the rest of your holiday!
Blessings,
Oceans Hotel
Peet R - Nov 2016
Algehele gradering
It was ok.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Peet,
Thank you for your review and for sharing your experience with us. We would like to apologize for your good night's rest being so rudely interrupted. Unfortunately we can only control the noise disturbances, once we become aware of it and then we immediately put an end to it. Hopefully on your next visit you will have the peace and quiet you deserve. Keep well.
Kind regards,
Oceans team.
Lida M - Nov 2016
Algehele gradering
Heeltemal tevrede.
Oceans Hotel se terugvoer
Geagte Lida,
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering. Dit gee vir ons vreugde om te weet dat ons gaste lekker gebly het want, dan weet ons hulle gaan beslis terug wees wanneer hul na die asemrowende Tuinroete toe kom. Mooi bly en sien hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Oceans span.
René S - Okt 2016
Algehele gradering
Goed geleë. Gerieflike kamers.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Rene,
Dankie dat u die tyd geneem het met ons u opinie te deel. Dis jammer om te hoor dat u eenheid nie skoon genoeg was nie, ons huishoudingspan het hul nog altyd goed aan hul taak gewyt, maar dit gaan beslis met hulle gedeel word en dit kan hul net motiveer om nog beter te lewer.
Groete,
Oceans-span
Mervyn T - Okt 2016
Algehele gradering
Mixed feelings.
Oceans Hotel se terugvoer
Good Day Mervyn
Thank you for taking the time to review us. Please accept our apology for the shower not working, we would have upgraded you should we have known about this issue. The outsourced restaurant will be informed about the delay in service you've experienced while visiting them. We hope to be able to accommodate you again in the future.
Kind Regards,
Oceans Team
Elmarie B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, kon ook die rugby geniet.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Elmarie
Baie dankie vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle kon die rugby ook geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer. Mooi bly
Groete
Oceans-span
Noleen G - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gemiddeld.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie dag Noleen.
Die opinie van ons gaste is vir ons baie belangrik en ons neem dit ter harte. Baie dankie vir u mening, dit kan ons net help om verder ons bes te lewer en die behoeftes van al ons gaste te bevredig. Mag u 'n wonderlike vakansie verder hê.
Groete
Oceans-span
Lelanie K - Sep 2016
Algehele gradering
Van ons aankoms tot ons vertrek was die diens en personeel PUIK en ongelooflik vriendelik!
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Lelanie,
Dit is vir ons so kosbaar om sulke mooi terugvoering te kry, baie dankie. Die personeel sal beslis te hore kom van u pragtige komplimente. Hoop om u en u gesin gou weer by ons te kan akkommodeer. Voorspoed en 'n heerlike lente vir julle!
Vriendelike Groete,
Oceans-span
Ferdi B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel. Goeie restaurant.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Ferdi
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien alreeds uit na julle volgende verblyf by ons. Mooi bly. Vriendelike Groete
Oceans-span
Joanne K - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik geleë, netjies, goeie waarde vir geld en puik etes.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Jo-anne,
Ons waardeer u pragtige terugvoering, baie dankie. Dit sal inderdaad 'n voorreg wees om julle weer by ons te huisves.
Vriendelike Groete
Oceans-span
Leon M - Aug 2016
Algehele gradering
Maklik en bekostigbaar. Op die hoofpad.
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Leon
Baie dankie vir u goeie terugvoering, dis altyd vir ons lekker om te weet ons het aan al die behoeftes van ons gaste voldoen. Om u weer te verwelkom in die toekoms sal vir ons 'n groot plesier wees. Mooi bly.
Vriendelike Groete,
Oceans-span
Hettie C - Jul 2016
Algehele gradering
Karaktervol!
Carol S - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was beslis aangename en genotvolle verblyf.
Oceans Hotel se terugvoer
Baie dankie Carol, ons waardeer die kompliment. Ons hoop om jul weer hier by ons te kan huis ves.
Vriendelike Groete
Dawn Prinsloo
Algemene Bestuurder
Theresa S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike professionele diens en gemaklike groot kamers.
Oceans Hotel se terugvoer
Baie dankie Theresa - dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul kuiertjies by ons geniet het.
Hoop om jul weer in die toekoms te kan akkomodeer.
Vianda S - Jun 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik.
Oceans Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit opreg en hoop om u gou weer te sien.
Ronel E - Jun 2016
Algehele gradering
Ongemaklik.
Adri V - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Deon V - Apr 2016
Algehele gradering
Puik alles-in-een-verblyf.
Lida B - Mrt 2016
Algehele gradering
Tevrede en waarde vir geld.
Laura P - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense en waarde vir jou geld.
Sarie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die plek is baie mooi en in 'n rustige admosfeer, maar die beddens moet vervang word.
Elzabe K - Des 2015
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die kamer en die diens.
Janey S - Des 2015
Algehele gradering
Die Oceans Hotel was baie lekker gasvry, skoon en netjiese plek. Ons vakansie was fantasties. Dankie!
Chanell R - Des 2015
Algehele gradering
It was absolutely fantastic and I will definitely go again.
Belinda O - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Elizma W - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendlike en rustige akkommodasie!
Oceans Hotel se terugvoer
Goeie Dag Elizma,
Baie dankie vir jou kosbare terugvoering. Dis enige Hotel se hartklop om die beste moontlike kliente diens te kan bied. Hoop dat ons jul gou weer kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete
Dawn Prinsloo
Hotel Bestuurder
Bernard R - Sep 2015
Algehele gradering
Overall acceptable.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Mr Bernard, thank you for taking the time to give us valuable feedback. Our team always strive to improve to make the stay of guests more delightful. Please accept my apology on behalf of the outsourced restaurant for a communication error.
Kind Regards,
Dawn Prinsloo - General Manager
Bronwyn K - Sep 2015
Algehele gradering
We had such a lovely time.
Oceans Hotel se terugvoer
Dear Bronwyn,
We will look forward to your return!
Regards
Oceans Team
Marina J - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Sandra S - Mei 2015
Algehele gradering
Die Oceans Hotel het in alle opsigte ons verwagtinge oortref.
Elize A - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf was "ok", maar die kos was regtig nie goed nie.
Lees meerElmarie V - Apr 2015
Algehele gradering
Nice, warm, and beautiful.
Lees meerSusan G - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Aangename, hulpvaardige personeel. Bekostigbare etes by die hotelrestaurant.
Elmarie P - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cuan C - Apr 2015
Algehele gradering
Kamer is nie privaat, ver van die see.
Hesther V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plek met restaurant. Lieflike atmosfeer en lieflike skoon blyplek.
Noetfah A - Apr 2015
Algehele gradering
We had a fantastic stay, even if it was just for 1 night.
Elmie E - Apr 2015
Algehele gradering
Lekke geslaap!
Jim G - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en veilig.
Andre D - Apr 2015
Algehele gradering
Absoluut waarde vir jou geld.
Fanie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Gerhard V - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Elphia D - Mrt 2015
Algehele gradering
Alles was mooi netjies en skoon.
Desire O - Feb 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Susan W - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Theresa C - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly en regtig net oorgeslaap met die doel om ou vriende in Mosselbaai te besoek.
Marinet V - Jan 2015
Algehele gradering
Dis maar net 'n plek om te slaap.
Elmarie V - Jan 2015
Algehele gradering
Ek sal die hotel regtig aanbeveel.
Gishma J - Jan 2015
Algehele gradering
A comfortable stay away from home
Johanna P - Des 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Menè P - Des 2014
Algehele gradering
Never say never, but if I have a choice, Oceans Hotel will never see me again.
Tienie G - Des 2014
Algehele gradering
Goeie ontvangs en netjiese, veilige verblyf.
Kobus O - Des 2014
Algehele gradering
Ek het lekker gebly en die vriendelikheid van die personeel het my tuis laat voel.
Nicholas E S - Des 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Joan J - Nov 2014
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam in 'n baie netjiese en skoon wooneenheid.
Lees meerGerald E - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Mike K - Mei 2014
Algehele gradering
Reception was very accomodating to us with a room that was on one level
Lees meerGerhardus S - Apr 2014
Algehele gradering
Oceans Hotel is goed vir eend aand. Daar is baie beweging.
Lodewikus S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam met skoon geriewe en baie vriendelike personeel wat ook baie hulpvaardig is.
Michelle A - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik en puik diens.
Nic B - Mrt 2014
Algehele gradering
Heeltemal geskik vir oornagverblyf.
Yusuf F - Jan 2014
Algehele gradering
Kamers is elke dag skoongemaak en die werkers (almal) was baie vriendelik en behulpsaam!
Hettie F - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik. Geen geraas. Rustig.
Mike P - Des 2013
Algehele gradering
Fantasties en personeel gaan uit hul pad om jou te help.
Elize A - Des 2013
Algehele gradering
Was aangenaam gewees.
Liana F - Mrt 2013
Algehele gradering
We got what we paid for
Alan L - Feb 2013
Algehele gradering
Good
Bridget W - Feb 2013
Algehele gradering
Loved our stay - staff were all so friendly and units very clean
Ridhwaan A - Jan 2013
Algehele gradering
Fantastic place
- Kapasiteit: 100 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom