Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 9 - 34 lekke plekke om te bly
Coastal Haven is 'n pragtige, opgeknapte dubbelverdieping-selfsorghuis teen die see in Misty Cliffs, Kaapstad. Mist...
A Place in Thyme is teen die berghange in Vishoek geleë. Dit bied bekoorlike selfsorg-verblyf in 3 verskillende een...
Ocean Manor is aan die kant van die berg geleë en grens aan die Baskloof Fynbos Natuurreservaat in Misty Cliffs, Ka...
Lofty Limin' skuil teen die berg bo die Vishoekvallei en dit kyk op die Muizenberg-berge. Dis 'n privaat enkel-eenh...
Sycamore House is 'n bekoorlike Boheemse huis in Silverglade, Kaapstad wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied....
Welcome Glen Mountain Gem bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorp wat tussen ...
The Boho Cave bied selfsorgverblyf op die eienaar se erf in Welcome Glen, 'n klein dorpie wat tussen die Suidelike ...
Berg Residence is teen die berge in die kusdorpie Vishoek geleë. Dit bied 'n uitsig oor die vallei, omliggende berg...
Beyond Misty Cliffs - Studio bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in 'n baie stylvolle strandhuis in Kaapstad se h...
Pincushion Cottage is 'n knus selfsorgwoonstel wat deel van die eienaar se huis in Vishoek vorm, net 1,2 km van die...