Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
Bladsy 4 - 34 lekke plekke om te bly
Die Kelkie Accommodation bied selfsorg-eenhede op die gasheer se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die perseel bied...
Shell Shack is 'n oulike tuinkothuis in die rustige deel van Kommetjie. Dit het 'n aparte ingang op die eienaar se ...
Blue Whale Way is 'n vakansiehuis langs die Atlantiese Oseaan in die kusdorpie Kommetjie. Die perseel grens aan 'n ...
R&E Good Vibes bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in die verte in die hartjie van Ocean View in Kaap...
African Violet Guest Suites is ’n unieke bestemming vir paartjies op die heuwels wat na die noorde front in die Noo...
Oos en Wes bied veilige en gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Sunnydale, Noordhoek. Die eenheid ...
SANParks Slangkop Tented Camp skuil tussen inheemse melkhoutbome, sowat 100 m van die see af. Hierdie tentekamp het...
Casa a Capri - Cape South Peninsula is 'n dubbelverdiepinghuis in Capri Village. Hierdie selfsorghuis weerspieël Vi...
Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die ...
Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n be...