Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 6 - 80 lekke plekke om te bly
Lands End 2 is 'n knus woonstel in 'n pragtige area van Kleinmond. Dit is deel van die eienaar se hoofhuis met die ...
'Die Rotse' Host House bied seefrontverblyf in 'n rustige doodloopstraat in Kusweg in Kleinmond. 'n Natuurlike gety...
Hartsrus is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang. Dit is op die eienaar se perseel in Kleinmond in die Wes-Kaa...
Isa in Kleinmond is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Kleinmond. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3...
Moments Guest House and B&B is 'n groot, luukse selfsorg-gastehuis in die boonste deel van Kleinmond wat verblyf aa...
Shalom Self-Catering is 'n bekoorlike suite op die eienaar se perseel. Dit bied gerieflike verblyf in Kleinmond. H...
Kleinmond House is 'n huislike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond wat gerieflik gemeubileer is en stapafstand vanaf...
BydieC is in die dorpie Kleinmond aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Hierdie dorpie bied talle restaurante en ...
The Neighbours is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit...
Fynbos Mountain View is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Kleinmond. Dis net 1 km vanaf die strand en bied 'n 360...