Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 2 - 80 lekke plekke om te bly
Our Nest is 'n lieflike gastehuis in Kleinmond, net 'n kort entjie se ry vanaf die strand en strandmeer. Kleinmond ...
Coastal Dreams @ 27 is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n doodloopstraat met 'n fynbosreservaat aan albei kante wat 'n p...
Honeyrock Cottages is op die beroemde walvisroete in Heuningklip in Kleinmond geleë. Dié dorpie skuil tussen die se...
Castello Del Mare bied moderne, veilige verblyf in 'n ruim gastehuis wat troeteldiervriendelik is. Die verblyf is i...
245 Main Road bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorpie, Kleinmond. Die perseel is die ideale...
24 Fifth Holiday Home bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van Kleinmond. Die huis se dekor het 'n pragtige vin...
Klein Paradys is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Hi...
Kleinmond Seaside Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis met 'n pragtige uitsig oor die se...
Bietou se naamgenoot is die opvallende, inheemse blomstruik. Dié eenheid bied gerieflike akkommodasie in 'n driesla...
Laer Kusweg 6 is 'n ruim dubbelverdieping-strandhuis in Kleinmond. Dit spog met 'n skilderagtige see-uitsig perfek ...