Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 4 - 81 lekke plekke om te bly
Sheva bied gerieflike oornagverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Kleinmond. Die eiendom is binne maklike bereik van...
Rus Vir My Siel is 'n lieflike woonstel op die eienaar se perseel in Kleinmond. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...
Villa Le Roc is 'n pragtige vakansiehuis vir vriende en familie in Kleinmond. Verblyf word in 2 privaat eenhede o...
Klein Uitkyk is 'n nuut opgeknapte ten volle gemeubileerde vakansiewoonstel wat sentraal geleë in die ouwêreldse ku...
Kleinmond Panorama bied volledig toegeruste selfsorgwoonstelle in die kusdorpie, Kleinmond. Dis versteek tussen ruw...
78 Beach Road is 'n selfsorghuis wat nuut opgeknap is en verblyf bied aan vriende of gesinne met pragtige 180°-uits...
Kleinmond Cottage is 'n gerieflike selfsorgeenheid in Kleinmond. Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 ga...
Kleinmond - Fairview on First is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 6 gaste in Kleinmond. Die eenheid op die eerste...
164 @ Beach Road in Kleinmond is 'n vakansiehuis vir 10 mense met 'n groot leefarea, 'n rustige atmosfeer en 'n lie...
Whaler's Point bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie vir '...