Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 11 - 102 lekke plekke om te bly
Kimberley Boutique Guest Lodge is in Hillcrest, Kimberley en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en ...
@ Anderson Executive Suites is deftige selfsorgeenhede in Diamantpark in Kimberley. Verblyf word in een- en tweesl...
The Cottage @ Butlersrail bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe in 'n lieflike kothuis op die Butlershav...
Butlersrail @ Butlershaven farm is 'n pragtige gerestoureerde Drakensberge-treinwa in Kimberley. Hierdie verblyf i...
Farm Secretaris is 'n bekoorlike gastehuis ongeveer 24 km vanaf Kimberley wat in die bos weggesteek is. Hierdie gas...
GF Safaris is 'n privaat, natuurlike erfenisgebied wat oornagverblyf tussen Kimberley en Jacobsdal op die bekende M...
213 Magers bied knus oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel wat op die Magersfontein Memorial ...
109 @ Mauser is 'n semi-selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning op 'n veilige landgoed ...
The Cygnature Boutique Hotel is op die Magersfontein Memorial Golf Estate geleë en het uitsigte oor golwende heuwel...
Anne’s Cottage bied bekoorlike verblyf in die prentjiemooi dorpie Modderrivier naby Kimberley in Suid-Afrika. Die k...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer