Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kimberley
3.9/5
volgens 791 resensies

Lees regte resensies van Kimberley van 791 geverifieerde gaste.

Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kimberley akkommodasie

Bladsy 12 - 102 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Kimberley
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)

Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sow...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)

Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë. Verblyf wo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 12)

Rooidam Farm Accommodation bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf op 'n plaas sowat 14 km buite Modderrivier. Dit i...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 12)

Vanaf
R1 131
per nag, vir 2 mense

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 7...

Swembad
Braaiplek
Kunsvlieghengel
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 131
per nag, vir 2 mense

Uitspanoord

Selfsorg in | Barkly-Wes, Barkly-WesNoord-Kaap
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Tarentaalrand Safari Lodge bied gerieflike selfsorg-chalets in 'n privaat natuurreservaat geleë. Dié reservaat spog...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Kom ervaar die rustigheid en gasvryheid van die Noord-Kaap by Die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die Holsdam...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Bergfietsroetes
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense

Jonkershoek is 'n privaat gasteplaas 23 km buite Kimberley in die Noord-Kaap op die N12 in Warrenton se rigting. D...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Bietjie Moeg Self-catering is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hart...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Veenwouden Gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied gastekamers in Jacobsdal. Dié gastehuis is ideaal vir oo...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kinderoppasser Op Versoek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem