Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
484 lekke plekke om te bly
Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Dié historiese woonstel bied selfs...
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 s...
Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien o...
Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n hee...
Starry Nights is in Middelburg in die Karoo geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Die gastekamers is naby verske...
Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet en binne stap afstand van resta...
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 3 km vanaf di...
Mitat Gastehuis bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Beaufort-Wes, maar gaste het toegan...
De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 ge...
Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen s...
Welkom by die Bo Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Noordkaap blad indien jy na meer Noordkaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.