Indien jy Kalkbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalkbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalkbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalk Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalkbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 28 lekke plekke om te bly
Harbour Cottage skuil in die hartjie van Kalkbaai en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kothuis is naby Kalkbaai ...
14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, st...
Millwood @ Dalebrook Tidal Pool is 'n lieflike selfsorg-eenheid waar gaste saam met die sonsopkoms oor Valsbaai kan...
Majestic Harbour Place is in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai, net 'n kort entjie van die dorp se h...
The Studio at the Majestic village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe ...
1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde woonstel aa...
The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkb...
One Quay at the Majestic is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus...
Sonnekus Boutique Hotel & Bistro bied gerieflike oornagverblyf en is in die kusvoorstad St. James geleë. Dit is die...
South Peninsula Beach Apartment bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks ...