Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Jeffreysbaai
4.6/5

Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 1352 geverifieerde gaste.

Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai akkommodasie

Bladsy 10 - 430 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 710
per nag (plek vir 6)

Macs Cove is 'n bekoorlike woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 710
per nag (plek vir 6)

Langtermyn-verblyf 60% af!
Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)

Avalon 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste teen die strand in Jeffreysbaai. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)

Tamarisk 53

Selfsorg in | Wavecrest, WavecrestJeffreysbaai
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Tamarisk 53 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die verblyf is naby 'n gewilde strand...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Satelliet-TV
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)

Ocean View Guest House is in Wavecrest, Jeffreysbaai net 800 m van Kabeljousstrand en 3 km van die hoofstrand en wi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)

50% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R690
R690 R345
per nag (plek vir 2)

Aloe Studio is 'n lieflike vakansie-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Ferreira Town, Jeffreysbaai en bied s...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf R690
R690 R345
per nag (plek vir 2)

Tiny's Getaway

Selfsorg in | Wavecrest, WavecrestJeffreysbaai
Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 4)

Tiny's Getaway is in die gewilde branderplankrydorp, Jeffreysbaai, net 1,3 km vanaf die strandfront geleë. Dit is i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R950
R950 R618
per nag (plek vir 4)

4 Zwaan

Selfsorg in | Paradise Beach, Paradise BeachJeffreysbaai
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense

4 Zwaan is 'n eksklusiewe strandfronteenheid in Paradise Beach in Jeffreysbaai. Dit is enige natuurliefhebber se dr...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gastesitkamer
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Waterkant 2 bied lieflike verblyf op die strand en is stapafstand vanaf Jeffreysbaai se wêreldberoemde branderry-be...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Outeniqua Villas is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Astonbaai. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende op...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 6)

14@MarinaSands is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel naby Marina Martinique in Jeffreysbaai. Hierdie woonstel bied dire...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag (plek vir 6)

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem