Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 8 - 369 lekke plekke om te bly
44 on Canterbury is 'n knus selfsorhuis in Westcliff Hermanus, naby die skilderagtige Hermanus-kranspaadjie, midded...
Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, w...
Eastcliff Cottage is deel van 'n oorspronklike huis in Hermanus wat in 1940 gebou is en nog met 'n pragtige denneho...
Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af...
Seapearl Oceanfront Villa en Cottage is teen die kus in 'n stil straat tussen die Sandbaai- en Onrusstrande geleë. ...
Pat's Place is in die pragtige dorpie Hermanus geleë, 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse suidkus van Suid-Afrika....
84 on Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste. Die vakansiehuis is gerieflik gemeu...
Waterfront Ateljee 5 is in Hermanus en bied knus en bekoorlike verblyf aan 2 gaste. Die oopplan-ateljeewoonstel he...
Twin Gables Selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en is naby getypoele, restaurante, kunsgalerye, koffiewink...
Beach House on 5th Avenue is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Voëlklip, Hermanus. Dit is ideaal vir...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer