Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Hermanus
4.8/5

Lees regte resensies van Hermanus van 1781 geverifieerde gaste.

Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus akkommodasie

Bladsy 10 - 379 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 995
per nag (plek vir 6)

97 on Fernkloof is in Hermanus Heights, Hermanus en bied verblyf aan paartjies of sakereisigers. Dit is binne makli...

Veilige Parkering
Voëlkyk
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R4 995
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)

Marine Square - Central Self-catering Apartment 5 is in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaa...

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense

Ridge House is 'n luukse gastehuis met 'n uitsig oor Hermanus. Die gastehuis is 1,6 km vanaf die middedorp, tog nab...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 300
per nag, vir 5 mense

Fernkloof Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis in die pragtige Fernkloof-area in Hermanus, langs die Hermanus Ghol...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R2 665
per nag (plek vir 4)

Ladybird Cottage is ideaal vir gaste wat digitaal werk en rondreis. Dit is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat perfek...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 665
per nag (plek vir 4)

Vanaf R12 500
R12 500 R8 750
per nag (plek vir 8)

Our Hermanus House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n stil straat naby die hartjie van Hermanus. Die huis is ideaal ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R12 500
R12 500 R8 750
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Die gastehuis is 'n paar minute se stap vanaf di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)

CView is in Beach Club, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby ver...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf R2 000
R2 000 R1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

Simplicity with an Ocean View is 'n oulike vakansiewoostel op die tweede verdieping van Hermanus Beach Club in Herm...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)

Beach Club 165 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Hermanus Beach Club-oord. Die woonstel het 'n pragtige see-ui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)

Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem